+166
Selfsorg in Winklespruit

Mattaniah Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leonie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was fantasties. Eienaars is regte, egte boere mense en vriendelikheid. Het nuwe vriende ontmoet. En die honde kinders is net so vriendelik soos eienaars. Sal weer boek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Hier is ’n warm en professionele antwoord wat jy kan gebruik: --- Baie dankie vir julle ongelooflike mooi terugvoer! Dit maak ons harte regtig bly om te hoor dat julle so lekker gebly het en tuis gevoel het. Ons glo daarin om elke gas soos familie te behandel, so dit beteken baie dat julle dit so ervaar het. Ons is ook bly julle het ons “honde kinders” geniet – hulle dink mos hulle is deel van die ontvangspan! Dit was vir ons ’n voorreg om julle te ontmoet, en ons sien baie uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete Mattaniah Accommodation

Tandhi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rus vir die siel. Dit het gevoel soos "home away from home". Wilna se gasvryheid, die lekker geselsies en net die mense van hulle het ons tuis laat voel. Ek sal vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Lang verblyf
4.6
Mei 2025

Baie veilig om daar te bly. Die verblyf was vreeslik lekker. Hulle het my laat voel of ek deel van die familie is. Hulle het my ook saamgenooi op 'n diepsee visvang trippie wat baie lekker was. Jou voertuig is ook baie veilig, en ek het selfs met oop deure gaan slaap. Ek sal dit beslis vir vriende ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Baie dankie vir jou resensie, Anton, ons is bly jy het dit geniet en het so veilig gevoel in ons plek. Groete

Rinie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2026

Fantasties en rustig. Vriendelike gasvryheid. Behulpsaam en akkommoderend. Fantastiese ligging.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Baie dankie, Rinie, vir jou terugvoer en vir die uitstekende graderings vir waarde vir geld, diens en ligging. Ons is jammer dat die netheid van die eenheid nie heeltemal aan jou verwagtinge voldoen het nie. Die eenheid is die oggend van julle aankoms voorberei nadat die vorige gaste uitgeboek het, en ons neem jou kommentaar ernstig op. Ons sal die saak met ons huishoudelike personeel aanspreek om te verseker dat ons hoë standaarde gehandhaaf word. Ons sou dit waardeer het indien hierdie bekommernis tydens julle verblyf of direk met ons bespreek is, aangesien ons altyd bereid is om enige probleem onmiddellik reg te stel en ons gaste se ervaring so aangenaam moontlik te maak. Dankie dat julle by Mattaniah Accommodation gebly het. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Wilna Mattaniah Accommodation

Jan P
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

This is how I know KZN. Why are people moving from the South Coast? Everything was neat. All shops and the sea are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Baie dankie vir jou resensie, Jan. Ons waardeer dit baie.

Dewald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker. Ongelooflik lekker en die woefkind het baie nuwe maaitjies gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Mattaniah Akkommodasie
Dit was heerlik om julle as gaste te kon huisves.

Francois N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Altyd lekker by die see. Baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great view. Friendly hosts. The best place to stay. We had a pleasant stay with a beautiful view and a good night's sleep on a comfortable bed with a fan. We loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Het baie lekker gebly. Diere vriendelik. Eenheid no 2 is pragtig. Baie netjies en baie skoon. Ons het baie lekker gebly. Rustig met die see as agtergrond. John en Wilna sal alles doen om dit vir jou aangenaam te maak. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7109ee0145b6def38bd168a5642b3f76c465379ccf458b440917fe289a1e60d478a7c786ab31d143d0488453712baa99515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang