+171
Selfsorg in Winklespruit

Mattaniah Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mattaniah Accommodation bied netjiese, gerieflike selfsorgverblyf in die rustige kusdorp Winklespruit, slegs ±200 m vanaf die gewilde St Winifred’s-strand. Die eiendom bestaan uit 3 aparte, smaakvol ingerigte eenhede wat elkeen ’n ontspanne kusatmosfeer en huislike gerief bied.

Eenheid 1 is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. In die leefarea is daar ’n enkelgrootte stapelbeddens ( Bunkerbed) vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met ’n gas stoof en oond, mikrogolfoond, yskas asook tee- en koffie maakgeriewe. Die leefarea het ’n slim-TV met al die DStv-kanale en lei na ’n klein tuin met see-uitsigte.

Eenheid 2, met ’n vrolike kustema, bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het ’n dubbelbed, terwyl daar enkelstapelbeddens in die leefarea is verkieslik vir 2 kinders. Finale keuse bly by die gas. Die badkamer het ’n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met ’n gas stoof en oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor ’n slim-TV met volledige DStv-kanale en maak oop na ’n privaat balkon met see uitsig..

Eenheid 3 is ’n knus opsie vir 2 volwassenes. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met ’n dubbelbed, ’n badkamer met ’n stort en toilet.. Die kombuis is toegerus met ’n lugbraaier, elektriese tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ’n slim-TV met Openview en lei na voor tuin met see-uitsigte.
Winklespruit se haaibeskermde strand is gewild vir swem en branderplankry. Galleria Mall, met verskeie winkels en restaurante, is sowat 9,5 km weg. Die eiendom is troeteldiervriendelik, en ander diere is op die perseel teenwoordig.
Kom geniet ’n sorgvrye kuswegbreek by Mattaniah Accommodation.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7109ee0145b6def38bd168a5642b3f76c465379ccf458b440917fe289a1e60d478a7c786ab31d143d0488453712baa99515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang