+31

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die hoogtepunt van ons vakansie! Wat 'n juweelplek! Die beskikbaarheid van enigiets wat mens moontlik kan nodig hê in die woonplek, is uitsonderlik. Neleen het ons ontvang met egte Weskus warmte. Wat 'n heerlike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Petra, dankie vir die uitsonderlike resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Christal B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ek sal as 'n persoonlike vriendin vir Neleen gaan kuier. Neleen was nog die beste gasvrou wat ek al ooit ontmoet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Dankie Christal vir die uitstekende resensie, dit word innerlik waardeer deur my. Neleen.

Alicia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and relaxing. My partner and I truly had an amazing experience. It was so nice and relaxing. Neleen was so lovely and kind. We will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Alicia. Many thanks for the outstanding review; it is highly appreciated by me. Neleen.

Ralph D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great. Hosts were of great service and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Ralph, thanks for the good review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Marian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het gevoel ons bly in 'n hotel! Ons het heerlik gebly! Neleen was 'n wonderlike gasvrou en ons woonstel was ruim met alles wat ons moontlik kon nodig kry en baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Marian, baie dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Valerie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, en gemaklik. Hi, ons het ongelooflik lekker gebly. Neleen is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Valerie, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Kirsten D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2026

Stay was fine but an unexpected happening occurred. Stay was good; however, I did not get to utilise all the facilities paid for as my son got burnt due to a pool chemical imbalance, and no accountability was taken by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Neleen
Me Gustas Tu
Dear Kirsten, Thank you for your feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay and had a fun time during your visit. We are very sorry to hear about your son’s experience. The chemicals used in the pool have been consistent for the past nine years, so it is unfortunate that he was affected. Please accept our sincere apologies for any discomfort caused. We take the safety and well-being of our guests seriously. When concerns were raised about the pool’s chemical levels, we offered to have the water tested, but the offer was declined. We also reminded guests of the pool rules, which were not fully observed, and were aware that the children had sensitive skin issues. While we always strive to maintain safe and well-managed facilities, we also encourage parents to supervise children with known sensitivities. Thank you again for sharing your experience, and we will continue to review our procedures to ensure the safety and enjoyment of all our guests

Manilla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend gasvry en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie gasvry. Netjies en gaan beslis weer kuier en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo, Manilla, dankie vir die resensie, ek waardeer. Neleen.

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, ontspannend, privaat, lekker. Ek het baie lekker gebly, die gasvrou is tops, woonstel baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Michelle, dankie vir die mooi resensie, ek waardeer. Neleen.

Carrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

If you're looking for a home away from home, look no further! Warm and welcoming hosts. Fantastic kitchen/lounge setup - spacious room with bathroom. Beautiful little pool and the view! Close to everything you'd need - such a pleasant experience. Definitely to be repeated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Carrie, thanks for the good review, highly appreciated by me. Neleen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang