Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Me Gustas Tu

Winteraanbod 45% af

Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R633 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Me Gustas Tu bied selfsorgverblyf op die tweede verdieping, let wel toegang word verkry deur middel van trappe na die verdieping, van die eienaar se huis in die kusdorp, Langebaan. Dit spog met 'n sprankelende swembad, op dieselfde vlak as die wooneenhede, wat met medegaste gedeel word. Alle vertrekke het direkte toegang tot die stoep met 'n see-uitsig. Die eenheid is 800 m vanaf die hoofstrand.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamer-eenheid en 'n tweeslaapkamer-eenheid en elke eenheid is toegerus vir selfsorg. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en bied direkte toegang tot die stoep wat weer na die swembad lei. Espaciosa se 2 slaapkamers het ook elk 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Comoda het 1 slaapkamer met suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met sitplek, 'n TV en die vol DStv-pakket. Gratis WiFi is in albei eenhede beskikbaar.

Die eenhede het elk hul eie toegang vanaf die gemeenskaplike stoep en daar is 'n gemeenskaplike tuin op die grondverdieping met twee braai's, een vir elke woonstel. Parkeerplek vir 3 voertuie word op die perseel agter 'n hek en 'n muur voorsien.

Ten tye van beurtkragfases is beide eenhede toegerus met herlaaibare ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n Superfly Mini DC UPS vir WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 69 resensies vir Me Gustas Tu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Me Gustas Tu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.0957022 18.0345348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem