+31

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 10 Des 2026.
20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2026 tot 10 Jan 2027.
Prys sluit in
Comoda
Selfsorg
Espaciosa
Selfsorg
Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet stil wees na 22:00
Respekteer medegaste en bure se teenwoordigheid.
Reg van toegang voorbehou, geen addisionele gaste sal toegelaat word in die wooneenhede soos ooreengekom met die eienaar.
Geen partytjies of luidrugtige musiek word toegelaat nie.
Enige breekskade moet voor uitkloktyd aan die eienaar rapporteer word sodat die vervangingskoste bepaal kan word.
Tydens beurtkragfases is beide eenhede toegerus met herlaaibare ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n Superfly Mini DC UPS vir WiFi.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang