Me Gustas Tu

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker, sal beslis weer bespreek. Baie gerieflik, netjies, alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek, gasvryheid van die beste sover.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Langebaan is sommer 'n nuwe liefde na hierdie vakansie. Ons het baie lekker gebly. Dit was die perfekte plek vir ons en het Langebaan baie lekker verken. Ons is baie vriendelik ontvang en alles het mooi gemaklik en glad verloop. Definitief die geld werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Marvelous and wonderful. It was good and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Asanda, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Trudy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We had a phenomenal time in a nice and quiet atmosphere. I don't know how to describe it, but we had a phenomenal time. The place was neat and tidy with a quiet atmosphere. We enjoyed every moment of our stay, and the host was very helpful and friendly, and her whole family made us feel like part of their family. I will recommend anyone to go for a holiday at their place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Thanks Trudy for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Ilze V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die plek word hoogs aanbeveel. Die uitsig is uitstekend en het baie welkom gevoel. Ons het heerlik en gerieflik gebly. Die plekkie is skoon en stylvol gemeubileerd en die uitsig is besonders. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld en sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Ilze. Dankie vir die besondere resensie, ek waardeer dit ten volle. Neleen.

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A little bit of heaven. Heerlik ruim en modern, netjies. Alles wat jy nodig het vir jou oorbly is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Kobus, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Ismail P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome, they were friendly and wowed us from the minute we got there till we left. It was better than we expected compared to the other places we have stayed over through LekkaSlaa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Ismail. Thank you very much for the outstanding review; it is highly appreciated. Neleen.

Zena J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Zena. Dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Neleen.

Ricardo T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Thanks for the relaxing break. We enjoyed it. Nice view from the patio. There's a pool as well. Friendly hostess. Everything you need is available. Totally worth the money for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Ricardo. Many thanks for the outstanding review; it is highly appreciated. Neleen.

Lindsay A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

The best ever. Our stay was the best I have experienced in a while. Neleen and her family were very friendly and made us feel welcome. It's a must to visit Me Gustas Tu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Lindsay. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang