+31

Me Gustas Tu

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Me Gustas Tu bied selfsorgverblyf op die tweede verdieping, let wel toegang word verkry deur middel van trappe na die verdieping, van die eienaar se huis in die kusdorp, Langebaan. Dit spog met 'n sprankelende swembad, op dieselfde vlak as die wooneenhede, wat met medegaste gedeel word. Alle vertrekke het direkte toegang tot die stoep met 'n see-uitsig. Die eenheid is 800 m vanaf die hoofstrand.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamer-eenheid en 'n tweeslaapkamer-eenheid en elke eenheid is toegerus vir selfsorg. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en bied direkte toegang tot die stoep wat weer na die swembad lei. Espaciosa se 2 slaapkamers het ook elk 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Comoda het 1 slaapkamer met suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met sitplek, 'n TV en die vol DStv-pakket. Gratis WiFi is in albei eenhede beskikbaar.

Die eenhede het elk hul eie toegang vanaf die gemeenskaplike stoep en daar is 'n gemeenskaplike tuin op die grondverdieping met twee braai's, een vir elke woonstel. Parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Ten tye van beurtkragfases is beide eenhede toegerus met herlaaibare ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n Superfly Mini DC UPS vir WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helene V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal beslis weer bespreek. Baie gerieflik, netjies, alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek, gasvryheid van die beste sover.
Nov 2025
Asanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Marvelous and wonderful. It was good and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Trudy D
Saam met lewensmaat
5.0
We had a phenomenal time in a nice and quiet atmosphere. I don't know how to describe it, but we had a phenomenal time. The place was n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ilze V
Saam met vriende
5.0
Die plek word hoogs aanbeveel. Die uitsig is uitstekend en het baie welkom gevoel. Ons het heerlik en gerieflik gebly. Die plekkie is skoon en stylvol...
Sien meer
Okt 2025
Kobus U
Saam met lewensmaat
5.0
A little bit of heaven. Heerlik ruim en modern, netjies. Alles wat jy nodig het vir jou oorbly is daar.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Me Gustas Tu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang