LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meerkatgat 3341 Seekoei Road | LekkeSlaap
+103

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 60 resensies vir Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bernadine S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die lekkerste plek om in te bly. Gerieflik, ruim en absoluut op die regte plek.

Dit was nou al die derde keer wat ons daar bly en ons sal definitief weer. Dit is ons gekose plek.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Bernadine

Julle is altyd welkom!
Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Terence G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence G
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Ster selfsorg uit die boonste rakke!

5 Stêr selfsorg uit die boonste rakke! Baie meer as wat ek verwag het! Pynlik netjies, skoon, higienies, nie 'n ding uit sy plek nie. Die gasvrou Mathilda, wat kan ek sê? Jy is die beste! Goeie kommunikasie en beskikbaar ten alle tye! Sal ek teruggaan? Sonder twyfel - so gou moontlik! Ek gaan die nagapies en ander diere baie mis..

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Vreeslik dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit maak my hart do bly as gaste hulle verblyf geniet.
Hoop jy kom kuier gou weer by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Reyno B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en baie rustig.

Plek om regtig baie lekker te ontspan. Baie dankie.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe teeugvoer. Ek hoop jul kom kuier weer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Tracy M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house with everything you need right in the bush.

We had the most fabulous stay at Meerkatgat. The house was well appointed with everything that you need for a comfortable stay. It is well situated near but not on the river. The hostess kept us updated on sightings as well as checking up with us if everything was to our satisfaction. We loved the animals coming to our door. All in all, a wonderful experience in a comfortable and beautiful house.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thank you Tracy for your great review. Hope to see you soon again at Meerkatgat!
X

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Erica G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever in Marloth Park

I have stayed at various places in Marloth Park. Meerkatgat was by far the best, not only in terms of value for money, but also location. The exquisite decor and attention to detail was such a pleasure. The owner (Matilda) was a wonderful hostess and was on point with valuable information to make our stay comfortable. Meerkatgat is highly recommended. I will definitely stay there in future.

Helena K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Waar begin n mens om hierdie "perfect" te beskryf. Mathilda is 'n puik gasvrou voor, tydens en na besoek. Die huis se ligging is uitstekend, naby die rivier, maar aangesien dit 'n pypsteel erf is, is daar geen verkeer, heerlik rustig. Jy kan elke dan en wan sommer afstap rivier toe. Wat die binnekant van die huis aanbetref het dit in al ons behoeftes voldoen. Genoeg warm water, drukking van water lekker sterk. Bed en beddegoed, heerlik geslaap. Aircons werk ordentlik. Alle vertrekke is lekker ruim. Elke vertrek het ook lekker groot vensters so jy mis geen "besoekers" nie of jy nou skottelgoed was of bad. Die braaiarea en boma is goed beskut teen enige wind. Die kombuis is toegerus met alles en nog meer. Daar is ook 'n gas- en electrise stoof. Daar is CCTV kameras en 'n alarm. Ons het altyd veilig gevoel. Kon met 'n geruste hart toesluit en loop. Ons sal hierdie juweel van n plek enige tyd aanbeveel. Maak net seker jy het genoeg voer want die "kuiergaste" is baie en hulle is honger.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Helena
Wat 'n heerlike lekkerte om hierdie terugvoer te lees. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Hoop jul kom kuier gou weer.
Dankie

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Johan B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim en gerieflike plek, baie diere om die huis.

Netjies en skoon met alles wat nodig is! Pragtige plek met baie diere wat kom kennis maak en 100+ meter van die rivier en Krugerwildtuin se grens.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Johan

Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Matilda

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Louis O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Lekker interaksie met diere!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Louis!!
Dit is vir my so lekker as ander ook my stukkie hemel op aarde waardeer en geniet. Julle is baie welkom.

Matilda
X

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Carita H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie gerieflik en netjies. Naby die wildtuin. Ons het baie diere gesien wat by die huis verbykom. Gasvrou, Matilda, is baie gaaf en gaan uit haar pad om ons gemaklikheid te verseker.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Hi Carita,
Ek is so bly julle het jul tyd so geniet. Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Die diere gaan jul ook mis. Ek sien uit om jul weer by Meerkatgat te verwelkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Wouter V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en lekker gekuier.

Meerkatgat is 'n heerlike, veilige wegbreek! Ons het heerlik gekuier en die splash pool en airconditioning was heerlik. Goeie kommunikasie, selfs oor die nuutste sightings! Sal Meerkatgat enige tyd aanbeveel!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie, Wouter, julle is altyd welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ronel K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig versier en ligging is ideaal.

Pragtig onderhou en versier. Duidelike kommunikasie en instruksies van eienaars. Ek kon koedoes en duikers voer, sowel as bosbokke. Daar word voorsien in elke behoefte!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautifully decorated and location is ideal.

Beautifully maintained and decorated. Clear communication and instructions from owners. Got to feed kudu and duiker as well as bushbabies. Every need catered for!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Hi Ronel,

Thank you for the great review.
Hope you will come and visit again, soon.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Elinda M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M
Enkelreisiger

Fantastiese en luukse verblyf!

Alles wat nodig is, is daar. Heerlik gekuier en gerus! Sal beslis weer gaan!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Elinda.
Ek hoop Meerkatgat sien jou gou weer.
Dit is lekker om te weet jy was gemaklik en het dit geniet.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Leana S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Rustig en baie lekker.

Heerlik stil en rustig, met net die geluide van die bosveld.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Leana.
Lekker om te weet gaste het die bos geniet en uitgerus.
Hoop jul kom kuier weer by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Colette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, praktiese huis. Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Ons sal definitief die plek aanbeveel.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jul is welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Adele V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrek lekker gebly.

Baie mooi plek. Als wat jy nodig het is daar. Voel soos huis weg van die huis. Eintlik net lekkerder.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Awww. Baie dankie Adele.
Julle is altyd welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Albe V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delivered all that was promised and more!

Compliments to Matilda for making us feel at home, your house is beautiful and we hope to stay there again.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Christa B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Gerieflike plekkie met als wat benodig word. Naby rivier en baie diere het kom kuier. Matilda altyd behulpsaam en maak seker dat jy lekker kuier.

Bernadine S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Dit is absoluut op die regte plek. Loopafstand na die rivier. Jy kan die seekoeie en die olifante hoor. Die plek is baie gerieflik ingerig, niks kom kort nie. Die finishing touches maak die plek. Dit was ons tweede besoek. Sal definitief weer kom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Bernadine, baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie dankie dat jul Meerkatgat so mooi oppas. Julle is altyd welkom.
Matilda

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Werner V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect home, location and amazing value.

We are frequent visitors to Marloth from the USA so have rented several homes there. Usually there is some level of disappointment especially at this price point. Meerkatgat was a very pleasant surprise. Perfectly clean, very well equipped and within a 120 meters from the fence of the Kruger National Park where you can watch herds of elephants drinking at the river, packs of lion scouting their prey or lazing in the sun. Most evenings we would listen to the lions roaring close-by. Occasionally you would hear hippos grunting or hyenas calling - the best of African night life. This we could safely do with open windows as Meerkatgat is equipped with great security screens. Not that it is unique to Meerkatgat, but with near zero light pollution, the night sky was magical with a blizzard of stars. What is unique to Meerkatgat, is its owner that is very responsive and eager to assist with ideas and information! Definitely our go-to place for the future until we get to build our own home there.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Awww!! Thank You Werner.
You better come back to Meerkatgat soon!
I'm so grateful for your review.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Morne P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Germ in the bush.

This property have everything you need to enjoy your stay it’s a beautiful house with great animals around it I have been to a couple of places in Marloth Park and this is one of my favourites. I will definitely book again and Mitilda is very helpful and informative thank you for a great stay.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thank you Morne.
You are most welcome at Meerkatgat.
Hope to see you soon.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Nadia R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike lekker en mooi plek.

Dit was die heel beste verblyf! Die huis is netjies en skoon en so mooi. Die eienaar het soveel moeite gedoen met updates van die diere by die rivier ens. Sal altyd Meerkatgat besoek as ons terug kom Marlothpark toe.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Nadia.
Ek so bly jul het 'n spesiale tyd gehad en hoop jul het net pragtige herhinneringe van jul verlowing in ons mooi wereld. Jul was wonderlike gaste. Pragtige 2 jong mense en altyd welkom by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Frikkie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Meerkatgat is 'n juweel tussen die bome en bied jou die geleentheid om weer rustig te word.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Frikkie,
Hoop jul kom kuier gou weer om te kom "defrag".

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Alice H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, veilig en gerieflik.

Baie goed geleë. Baie mooi skoon en netjies. Bevat alles wat nodig is.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie, Alice. Julle moet weer kom kuier.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Jan N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek, kommunikasie van eienaar, baie vriendelike diens.

Heerlike bekostigbare vakansieplek met goeie fasiliteite, uitstekend geleë en baie rustig en stil. Die verblyf hier was heerlik, ons het heerlik kon rus met die minimum steurnis en goeie sekuriteit. Baie dankie en doe so voort.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Jan

Hoop jul kom rus gou weer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Manie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik en die eienaar is baie behulpsaam.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Jan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en ‘n baie lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is fantasties en dis lekker hoe die diere gereeld kom kuier. Matilda het uit haar pad uit gegaan om ons tydjie lekker te maak. Ons het kort-kort updates gekry van diere langs die rivier. Ons sal definitief weer daar gaan bly en sal die plek aan enige iemand voorstel.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat jul my huis so mooi opgepas het. Hoop om jul gou weer by Meerkatgat te verwelkom.
Matilda.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Willem V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diere het gereeld kom kuier wat dit die moeite werd maak.

Lekker atmosfeer in die bos, diere interaksie, veilige huis.

Johann F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute piece of paradise.

An almost prefect getaway from everything. Just a huge pity there is no WiFi available - unfortunately it is sometimes absolutely necessary to communicate with reality even when you are hiding from it.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Hi Johann

Thanks for review.
Our aim as self catering accommodation is to offer customers clean and upmarket accomodation close to Kruger National Park, but at reasonable cost lower than Kruger. It will not be cost effective to add in free wifi. Sorry you had trouble without wifi.
Lucily the restaurants in Marloth could offer you free wifi and you had the option to buy a SA network sim card.



Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Dalena C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena C

Rustigheid, natuur en diereliefhebbers paradys.

Ons het die naweek heerlik uitgerus en het die dierekinders so geniet wat nuuskierig kom loer, veral die nagapies! Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Dis naby aan die grensdraad geleë waarlangs jy kan gaan stap om nog diere te sien wat afkom om water te drink in die Krokodilrivier. Die aande was aangenaam en gesellig met geselskap van jou mense saam met jou en die klanke van die natuur en 'n braaivleisvuur. Dis ook baie gerusstellend om te weet die eienaars is net 'n oproep of SMS weg.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Dalena. Hoop jul kom kuier hou weer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Raymond V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Dankie, Matilda, julle plek is amazing!

Het ‘n baie lekker tyd gehad by Meerkatgat. Pragtige moderne huis met alles wat mens nodig het. Matilda was wonderlik, tot ‘n oproep gekry die aand voor ons ingeboek het om al die ekstra details oor te gaan met my en sy het elke dag ons op hoogte gehou met sightings in die Wildtuin. Amazing om in die aande die nagapies te kon sien piesang vat by die braai area en tot bokke gevoer wat tot teen die stoep kom terwyl mens rustig sit en na al die klanke van die diere luister in die rivier. Ons gaan definitief weer Meerkatgat besoek. Dankie, 10 uit 10!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Hi Raymond
Julle is baie welkom.
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Dit maak my hart so bly om te weet jul het die bos so geniet. Volgende keer kom jul langer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ronel U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Gerieflik.

Gerieflike, smaakvolle akkommodasie. Aandag word ook gegee aan kleiner besonderhede bv. lig tydens Eskom beurtkrag, gasstoof, tweepunt-plug, muskietafweermiddels, heerlike sag handdoeke. Ander akkommodasie kan gerus by Meerkatgat kers gaan opsteek. Eienaar in kontak met jou wat alles baie maklik maak.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Beste Ronel,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Julle moet gou weer by Meerkatgat kom kuier.

Meerkatgat kry binnekort sy eie plonspoel/swembad. Dan kan julle lekker afkoel terwyl julle braai of die diere uit swembad bekyk.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Basti V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Steeds die maatstaf.

My opinie oor Meerkatgat het slegs verbeter sedert ons die vorige keer hier was. Ons het intussen by verskeie ander blyplekke in Marloth oorgebly en Meerkatgat staan steeds uit as die maatstaf vir selfsorghuise in Marloth. Bie lekker gebly en sal beslis weer terugkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Awww nou ja toe. Dan moet jul maar vir lewe daar kom aanbly.
Dankie dat julle altyd sulke fantastiese gaste is en so mooi na my droomhuis omsien.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Dirk D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie gemaklike en bekostigbare verblyf met 'n baie hulpvaardige eienares wat jou gereeld op hoogte hou met inligting omtrent diere-besienswaardighede.

Meerkatgat 3341 voorsien jou van alles wat jy nodig het vir ‘n gerieflike vakansie. Ruim vertrekke en baie diere rondom die huis maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Baie naby aan toegang tot die wildtuin en verblyf is baie geriefliker en goedkoper. Sal beslis weer daar aandoen. Baie dankie aan die eienares, Matilda, vir haar hulpvaardigheid, ook tydens die verblyf.

Maryna L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste, lekker bly huis! Nagapies en Kudu's was 'n groot bonus!

Nagapies en koedoes was 'n groot bonus! Eienaar het ook deurlopend inligting deurgegee oor wild wat gesien kan word! Baie aangename verblyfplek!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Maryna.
Hoop jul gaan kuier gou weer by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Andrew M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, not disappointed, had a great time.

My husband and I had a great time at this house. The owner, Matilda, is a very lovely person, her house is always clean, got to feed the bush baby and see all the lovely wildlife that came to the house. All in all I would definitely recommend this to any of my friends. We had a great time and didn't want to come back home. The bugs screens were a big plus for me. I'd give our stay a 10 out of 10

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thank you for the great review. We Hope to see you back again soon.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Helenus K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenus K
Saam met vriende

Skoon, netjies, goed toegerus en baie naby aan die rivier.

Huis is ruim, met alles wat jy nodig het, selfs vir 'n lang verblyf. Lekker boma-braai. Die eienaar het ons voor die tyd gekontak met alle inligtig oor verblyf en Marloth. Baie handig. Sy het ons tydens ons verblyf heeltyd per SMS op hoogte gehou met wat te siene is in die rivier. Danksy dit kon ons pragtige leeus sien. Neem 'n verkyker en kamera saam.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop julle gaan kuier gou weer.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Bernadine S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Akkommodasie is puik. Lekker naby aan die draad om lekker te gaan stap. Sit op die stoep en die diere kom kuier. Ons het die nagapies verskriklik geniet. Sal definitief weer van Meerkatgat gebruik maak. Komplimente aan die eienaars vir die puik woonplek.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Bernadine, julle is baie welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Linda M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Erg lekker, alle geriewe beskikbaar.

Eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou van 'sightings', dit het baie gehelp om alles te sien. Plek was baie netjies en skoon. Alle geriewe beskikbaar en baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Linda. Hoop jul kuier gou weer by Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Leon B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf wat ideaal geleë is asook 'n fantastiese gasvrou wat jou op hoogte hou van alles wat gebeur in die omgewing.

Meerkatgat is puik verblyf wat alles bied wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie. Die plek is baie gerieflik geleë naby die wildtuin se grens en bied jou die geleentheid om baie diere te sien, beide binne in Marlothpark en die wildtuin. Dit was fantasties om in die aande op die stoep te sit en die naggeluide te hoor en sterre te sien wat jy nie in die stad sien nie. Die gasvrou, Matilda was fantasties en het gereeld met ons gekommunikeer om seker te maak ons het al die inligting om lekker te kuier. Sy het ons ook gereeld op hoogte gehou vanwaar diere gesien kan word. Sy is besonders en laat jou voel soos 'n ou bekende. Baie dankie Matilda.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Beste Leon,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit maak my hart bly om te weet julle het lekker gerus en die boslewe terdeë geniet.

Julle is altyd welkom.

Groete,
Matilda

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Basti V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die huis is uitstekend, luuks met 'n baie lekker bad, selfs die bad het 'n uitsig. Ons het baie gemaklik gebly, lekker gekuier om die vuur en het die koedoe's met die hand gevoer. Die nagapies wat kom kuier het was baie oulik. Goed geleë naby die rivier met die vroegoggend en laatmiddag stappie af rivier toe om die wild te gaan kyk wat kom water drink. Snags kon ons die seekoeie duidelik hoor en vroegoggend was die koedoe's weer daar vir kos. Die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin is letterlik net om die draai en maklik bereikbaar, so gaan bedags Kruger toe en kuier snags in Marlothpark. Sal beslis weer daar kuier en so ook aanbeveel. Awesome.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Beste Basti,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle het lekker uitgerus!

Hoop Meerkatgat sien jul gou weer, julle sal altyd welkom wees.

Groete,
Matilda

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ben S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Eienaar het ons gedurig op hoogte gehou van waar diere gesien is en wat in en om Marloth aan die gebeur is.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Ben.
Ons hoop jul gaan kuier weer vir Meerkatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Estelle M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon in die hartjie van die bos met mooi natuurlewe!

Baie netjies en skoon in die hartjie van die bos. Huis is volledig ingerig. Eienaar het huis baie mooi binne gemaak.

Nicolette V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker bederfplekkie wat jou verblyf spesiaal laat voel.

Hierdie was een van die mooiste plekkies om in te bly. Dit is heerlik ruim met mooi afwerkings en 'n atmosfeer wat mens sommer net spesiaal laat voel. Baie goed toegerus en baie netjies. Fyn oog vir detail. Die nagapies was 'n absolute bederf. Sondagoggend het die hele groep meerkatte ons ook kom groet. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Nicolette. Dit maak 'n mens se hart nou sommer warm bly dat jul dit so geniet het. Julle is baie welkom.
Baie dankie vir die mooi resensie.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ashley S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful house with super hostess.

This is a very convenient and most comfortable option for visiting KNP. Matilda goes out of her way to make your stay enjoyable.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thanks Ashley.
Hope you visit Meerkatgat again soon.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ria B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, baie lekker.

Ons het ons wegbreeknaweek baie geniet. Pragtige, gerieflike huis met alles wat nodig is tot jou beskikking. Ek sal Meerkatgat 3341 enige tyd aanbeveel. Matilda, die eienares, baie behulpsaam en vriendelik en maak seker alles is reg vir besoekers.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Ria, bly jul het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer by Meerkatgat 3341.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Robert V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

The house is modern and comfortable. The owner made us feel very welcome. It is ideally located, very close to the river. Highly recommendable.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thank you Robert for the great review. Hope you visit Meerkatgat again.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Petro G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel in die bosveld.

Die huis was baie mooi en netjies en die eienaar baie hulpvaardig. Wou nie terug huis toe gaan nie. Sal beslis weer by Meerkatgat gaan bly.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Petro.
Ek wil ook nooit terug stad toe as ek daar was nie.
Ek ry weg met 'n swaar hart elke keer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meeekatgat.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Kassie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis, die ligging en omgewing was fantasties.

Van ons bespreking tot ons vertrek was dit 'n ingelooflike belewenis. Die huis is luuks en het alles wat mens nodig het. Ons het in die aande die seekoeie, olifante se trompetter en hiënas van ons stoep gehoor. Ons kom definitief terug.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. So bly jul het dit baie geniet.
Sien jul hou weer.
Matilda.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Jana V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth returning to!

What a perfect little house! It is equipped with everything you could possibly need! It is neat, clean and modern. We loved the open-plan design of the place and all the windows around the house that highlighted the bushveld! We had animals at our doorstep every single day. The owners are friendly and quick to respond to questions and needs.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thanks Jana. Hope to see you back at Meerkatgat soon.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Salmon P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike netjiese plek omring met stilte en natuur.

Was by Meerkatgat vir 'n week in Desember. Die tyd daar was ongelooflik. Die eienaar het baie moeite in plek gesit wat pragtig en modern is. Elke ogend is jy verwelkom met kudu's wat 1 meter van jou af kom en eet. Vlakvarke het ook gereeld kom inloer saam met verskeie bokke en nie te vergeet die nagapie wat elke aand daar by ons kom sit het nie. Die huis is geleë in die pragtige Marloth Park wat teen die Kruger Wildtuin is. Jy is ongelooflik naby die Krokodilbrug om in Kruger te gaan. Ek beveel Meerkatgat aan iewer en elk aan. Sal vir seker plan maak om ten minste een mal 'n jaar te besoek.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Beste Salmon,

Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering. Dit maak ons harte bly as gaste ons huis geniet net soos ons hom geniet. Julle is altyd welkom.

Hoop ons hoor gou weer van julle!

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Frank S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Meerkatgat is 'n wonderlike verblyf en ons het dit so geniet daar, ons wou nie huis toe kom nie. Die area en die lekker stilte. Die woonplek is uit die boeke uit, skoon en netjies, lekker ruim en als wat jy nodig het is daar.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie bly jul het dit so geniet. Dit maak ons harte bly dat jul die bos so waardeer het. Dankie dat jul ons huis mooi opgepas het.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Nico H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, naby rivier, baie netjies/skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n spesiale verblyf.

Baie netjiese opset en uitstaande waarde vir geld. Met die oopsluit van die verblyf kon jy die skoon ruik. Die hele opset is baie goed beplan en as jy die gordyne weg trek dan trek jy sommer die bos in die vertrekke in en nie eens van die badkamers te praat nie.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoer. Dis so lekker om te weet as gaste ons huis en bos net soveel soos ons geniet. Dankie dat jul ons droomhuisie so mooi opgepas het.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Etienne P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te gaan ontspan in die natuur.

Ek sal Meerkatgat 11/10 gee. Al wat ek sal wil voorstel is 'n onderdakbraaier (vir as dit reën). Hulle sal my vir seker weer daar sien.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie Etienne, julle is baie welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Nan M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en pragtig gemeubileerd.

Sien sterre.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie julle. Bly jul het dit geniet.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Linda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim huis. Ons was mal oor die dekor en die geriewe.

Die huis is baie smaakvol ingerig, ons het ons verblyf regtig geniet.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie, ons is so bly dat julle jul tyd in die bos geniet het en ons huis waardeer het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Grant S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grant S
Enkelreisiger

Great location, close to the river and very comfortable.

Overall I enjoyed my stay a lot. Had every thing I needed. Please just sort out the front entrance sliding door.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Thanks Grant. The door is sorted.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Andre S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilliese vakansie in 'n pragtige huis.

Ons vakansie in Meerkatgat was alles wat ons voor kon vra. Die diens was wonderlik en die huisie was pragtig en baie goed toegerus. Die ligging van die huis so naby aan die rivier verseker dat jy die roep van die visarend en ander bosgeluide duidelik hoor. Perfekte wegbreek van die stad.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Bly julle het dit geniet en is enige tyd welkom.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Liezl V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

Absoluut puik, waarde vir geld en baie mooi ingerig. 5 ster.

Ek sal Meerkatgat hoogs aanbeveel. Die eenheid is in 'n baie oulike ligging en baie privaat. Die eenheid is baie goed ingerig en luuks, baie mooi versorg en 'n mens kan sien dat hulle baie trots neem in hulle plekkie. Dit het alles wat 'n mens benodig en nog meer. Die kinders het die naweek vreeslik geniet en smeek ons al klaar weer om terug te gaan. Die diere het soggens op die stoep vir ons kom kuier en die kinders het die geleentheid gehad om die sebras en vlakvarkies te voer reg van die stoep af. Dit is goeie waarde vir geld en ons sal beslis weer gaan.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie. Ons is inderdaad trots op ons huis en wil graag hê almal moet die bos kan geniet in 'n gerieflike huis. Julle is welkom enige tyd en dankie dat jul ons huis so mooi opgepas het.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ina P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Die verblyf was baie lekker. Die huis is baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het, en die diere wat kom kuier is te mooi. Ons kan dit verseker aanbeveel.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie Ina, bly julle het heerlik gekuier. Julle is welkom enige tyd.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Johan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord - fantasties!

Was baie lekker met die diere en naggeluide. Sal definitief weer terug gaan na Meerkathuis toe. Nagapies was skaars. Sal daarvan hou om die slaapkamer vensters te kan oopmaak - sleutels was nie verskaf nie, ook loop die opsigter woonagtig skuins agter, by die hoofslaapkamer se badkamer verby na êrens? Moet asb. aangespreek word! Bly steeds 'n lieflike huis en atmosfeer en sal enige tyd 100% aanbeveel.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Sleutels word wel verskaf, dit hang reg langs gordyn by elke slaapkamer venster, aan 'n toutjie. Julle kon enige tyd geskakel het, ek sou met graagte aanwysings kon gee van waar die sleutel is, alhoewel daar ook instruksies vir die vensters se sleutels op die informasiebrief verskyn. Bly julle het verder lekker gekuier.

Meerkatgat 3341 Seekoei Road
was R2 800
Vanaf R1 960
per nag (vir 4 persone)
was R2 800
Vanaf R1 960
per nag (vir 4 persone)
was R2 800
Vanaf R1 960
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3341, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R1 960  per nag (vir 4 persone) 60 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.34063 31.81149
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!