Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 461 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frikkie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik en veilig. Ons verblyf was kort, maar baie lekker. Veilige parkering, net bietjie knap, veral met 'n groot voertuig, andersins was die plekkie skoon en netjies, en goed geleë naby verskeie winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlla D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Voldoen aan alle behoeftes, rustige atmosfeer. Dit was heerlik, so skoon, netjies en troeteldiere en kinders is welkom. Die kinders wou baie graag swem, maar dit was reënerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Worth it. We had a nice, clean room. My children could swim in a pool and we could braai outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

It had everything we needed and was close to the freeway. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Het lekker geslaap. Mense was vriendelik en die kamer was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekend. Veilig. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Exceptional. It is an excellent stopover when travelling north from our location in the Western Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was aangenaam. Kamers was skoon en het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die gastehuis is naby winkelsentrums geleë en is geleë in 'n stil area. Ons was gasvry ontvang en het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Kon nie vir beter vra. Baie dankie vir vriendelike diens, netheid en natuurlik gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 461

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Jan Marx Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 461 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang