LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @Melsetter's Guest Rooms | LekkeSlaap
+67

@Melsetter's Guest Rooms

70 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir @Melsetter's Guest Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Judy M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en mooi.

Die akkommodasie was netjies en mooi. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld! Parkering is agter tralie hek, maar die skuifdeure het nie diewering op nie. Die breekware was bietjie vuil en ons moes dit eers was.

Gustav B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gastehuis

Mal oor die Showmax en Youtube wat beskikbaar was.

Judy N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Dit was perfek vir ‘n oornag plek. Skoon kamer. Lekker bed. Alles in plek.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Pragtig, baie dankie Judy dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Kom asb weer.
Groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Tersia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Eienaar is die wonderlikste persoon wat ek al ooit ontmoet het. Baie dankie Margaret.

Skielike siekte van my Ma. Margaret het alles gereel om haar versorg en by die hospitaal te kry. Sy is 'n absolute engel. Weet nie wat ek sonder haar sou doen.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Liewe Tersia baie dankie vir jou pragtige waarderende kommentaar. Jy maak my baie skaam. Ek is baie dankbaar dat ek vir julle kon bystaan. Kom kuier asb weer.
Groete, Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Sarie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend

Alles en meer wat nodig is

Nardus S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus S
Gesin met tieners

Aangenaam en netjies

Daar was veilige parkeering als was skoon en netjies.

Lulama M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a relaxing time and the tranquillity of the place is appreciated.

If only they could have sport channels in their TV's, missed watching cricket on Saturday and on Friday I had to go out to town to watch it..

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Dear Lulama
Thank you very much for your positive review, which is much appreciated.
We try our best to cater for our guests' needs, offering free high-speed fibre Wi-Fi. Each room is equiped with either a Smart TV or flat screen LED TV with Smartbox. We also offer free Showmax, YouTube, RedBull TV as well as OpenView options with all SABC and E-TV channels. Our guests are welcome to enter their own DSTV or Netflix account details for viewing.
We trust you will find this in order en hope that you will visit us again soon.
Kind regards
Margaret
Melsetter's Guesthouse

@Melsetter's Guest Rooms
Amanda S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Net n gerieflike en veilige oornag stilhou plekkie gewees Baie dankie

Vandré V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vandré V
Enkelreisiger

Gemaklik en prakties.

Die bespreking was gedoen en was vinnig hanteer. Die kamers was bo verwagting vir die spasie.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Vandre.
Ek stem saam Lekkeslaap se diens is uitmuntend.
Kom asb weer.
Vriendelike groete,
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Francois G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon ,modern, goed geleë en baie vriendelike personeel. Baie dankie.

Hoogs aanbeveelbaar. Sal enige tyd weer van julle gebruik maak.

Deon M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Alreeds my tweede oorslaap by Melsetter Gastehuis. Ek mis egter Dstv (Kanaal 144 en sportkanale), maar teen die prys wat betaal word, is dit miskien te veel gevra.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Hallo Deon
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ek is baie jammer oor die gebrek aan DSTV. Ons het tydens die inperking oorgeskakel na 'n SmartBox met meegaande opsies van Showmax en YouTube.
Ek kan egter binne 'n tydperk van 48 uur weer aansoek doen dat die DSTV aangeskakel word. Wanneer julle weer bespreek, vra gerus vir DSTV dan sal ons ons bes probeer om vir julle voorsiening te maak.
Ons sal julle baie graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Margaret
Melsetters Gastehuis

@Melsetter's Guest Rooms
Marianne F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Enkelreisiger

Oorgeslaap vir sake.

Baie vriendelike ontvangs en prakties ingerigte kamer.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Marianne ons is bly jy het lekker gebly. Kom asb weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Rex Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rex Z
Enkelreisiger

Baie gerieflike, 'n goeie gasheer!

Die kamer was foutloos. Lugversorger het gewerk, bed was gemaklik, stort was lekker. Die gasheer was wonderlik en ons het lekker gesels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and a great host!

The room was faultless. Aircon worked, bed was comfortable, shower was great. The host was really most gracious and we had a great conversation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Thanks Rex! We are very glad you enjoyed your stay.
Please come again.

@Melsetter's Guest Rooms
Ronelle G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gekuier en sal weer gaan.

Ons was in eenheid 5, wat 'n groot eenheid is. Dit het baie goed aan ons behoeftes voldoen. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle het flink reageer op die enkele probleem wat daar was. Sal graag wees daar gaan bly.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Ronelle. Julle is welkom.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Jaco R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangename verblyf.

Goeie waarde vir geld.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Jaco. Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Kotie H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het heerlik daar gekuier.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Kotie. Ons waardeer jou kommentaar opreg. Kom asseblief weer.
Groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Corle-ann M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en ideaal vir die reis.

Ongelooflik vriendelik en gasvry. Kamer was netjies, ruim en gemaklik. Beslis die moeite werd en sal die plekkie beslis aanbeveel.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Pragtig. Baie dankie Corle-Ann.
Ons het dit geniet om julle te huisves. Ja, kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Ronald K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Jammer dat daar nie regtig plek was om te eet nie. Ons moes op die bed sit sonder 'n tafel wat dit 'n bietjie moeilik gemaak het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant and convenient.

Pity that there was no real space to eat. We had to sit on the bed without a table which made it a bit difficult.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Hello Ronald, we are glad you enjoyed your stay but are sorry for the inconvenience you suffered. Guests are always welcome to use the dining room.

@Melsetter's Guest Rooms
Johann O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

'n Wonderlike ervaring van gasvryheid, netjies skoon en baie toeganklik.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Johann, ons waardeer dit opreg. Ons het dit baie geniet om julle te huisves.

@Melsetter's Guest Rooms
Chrisna V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker dankie.

Die parkering was knap, maar die gastehuis was baie vol.

Francois V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie vriendelik en goeie, moderne kwaliteitverblyf.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Francois.

@Melsetter's Guest Rooms
Shann B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shann B
Gesin met klein kinders

An oasis of a night stop!

Lovely place to stay. Wonderful host and really neat set up. Highly recommended.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Thank you Shann, it is much appreciated. Please come again.

@Melsetter's Guest Rooms
Petro B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Inboek en verwelkoming baie goed.

Sommer dadelik tuis gevoel na 'n lang tog vanaf Worcester! Die kamer is gerieflik en voldoen aan vereistes vir 'n oornagrus! Sal weer in die toekoms, indien ons moet oorslaap, van die geriewe gebruikmaak.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Petro. Kom asseblief weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Sandra V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou stap die tweede myl met jou.

Ten spyte van bou werk, het die gasvrou ons na 'n stil gerieflike kamer geskuif.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir julle ook Sandra. Ek is baie dankbaar julle het julle verblyf geniet. Kom asb weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Antoinette C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C
Gesin met tieners

Aangenaam.

Netjiese akkommodasie met alles wat nodig is om oor te slaap op 'n billike budget vir baie mense. Ons wou 'n slaapplek hê op pad huis toe om die lang rit te breek. Mission accomplished.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Antoinette, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.

@Melsetter's Guest Rooms
Lynne E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne E
Gesin met tieners

Was vriendelik ontvang en verblyf was baie lekker.

Planne is gemaak om van ons gaste op die nippertjie te akkomodeer. Baie dankie.

Lydia E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap op pad Stilbaai toe.

Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Lekker naby aan winkels en eetplekke.

Charmain G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain G
Gesin met tieners

Netjiese en bekostigbare oornag-akkommodasie.

Netjiese, gerieflike en bekostigbare oornag-akkommodasie. Die eenheid het 'n kamer, badkamer en klein kombuisie. Veilige parkering op die perseel. Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Charmaine ons is bly julle het lekker gebly. Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Rae S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae S
Gesin met klein kinders

Great welcome, friendly staff, great value for money.

We stayed for one night. The guesthouse owner was very nice, she made sure that we found the place in Bloemfontein. The rooms were tidy, well decorated and they made provisions for our young children. The pool is currently undergoing renovations (as of the 12 Dec 2019) but it looks like it should be completed soon. We were pleased to find that they had a smart TV-unit which had a high-speed internet connection for streaming videos. There were no dishcloths in the unit we were staying in so pack in your own. Parking was secure and it is in a nice-looking neighbourhood. Overall, we enjoyed our stay and would definitely consider @Melsetter's again.

Isaac R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac R
Besigheidsreis

Good place.

Place is good except for insufficient parking.

Andrea P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en koel met die swembad.

Baie dankie aan Margaret vir haar gasvryheid. Sien binnekort weer!

Nico S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentrale ligging met netjiese, skoon verblyf in veilige omgewing.

Enigste kritiek is dat warm water by stort koud was Saterdag- en Sondagoggend.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Hallo Nico
Eks baie jammer oor die stort se water! Dis baie erg! Eks jammer julle het ons nie daarop attent gemaak nie, gisteraand se gas het vanoggend eers vir my daarvan gesê.
Ek het julle probeer kontak oor die naweek om te hoor of alles reg is met julle verblyf.
Kontak my asb en kom bly julle twee asb 'n aand gratis by Melsetters as verskoning en 'n poging tot vergoeding vir julle ongerief.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Renaldo W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo W
Saam met vriende

5-ster-verblyf vir goedkoop.

Baie vriendelike mense en vreeslik netjies. Ons het baie lekker gebly en beveel dit ten sterkte aan.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Renaldo.
Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het.
Kom asseblief weer.
Groete, Margaret.

@Melsetter's Guest Rooms
Sipho T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho T

Nice.

A quiet atmosphere with friendly hosts.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Thanks, Sipho we are glad you enjoyed your stay. Please come again.
Kind regards,
Margaret Melsetters Guesthouse

@Melsetter's Guest Rooms
Aretha B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Alles was in orde. Baie aangename gasvrou. Dankie Margaret en seun vir julle hulp toe die krag in die dorp af was.

Denzil S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denzil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgebly.

Vriendelik ontvang, kamer was netjies en skoon. Het heerlik geslaap en veilig gevoel, asook veilige parkering. Sal weer daar tuisgaan.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Denzil,
Ons sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Rubin B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin B
Enkelreisiger

Net die beste.

Baie lekker gebly, sal vir seker weer terug gaan. Net wat ek nodig gehad het.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Rubin, jy is wekom! Om gerus weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Marianne R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die diens is vriendelik, baie lekker gebly.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Marianne, kom asseblief weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Sorita G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita G
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Rustige omgewing. Baie vriendelike gasvrou.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Sorita, julle is hartlik welkom.

@Melsetter's Guest Rooms
Anne-marie R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, gerieflik en baie veilig.

Baie gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd en ons sal weer daar bly. Die kamer, kombuis en badkamer is baie ruim en gerieflik!

Ap M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap M
Enkelreisiger

Waarde vir geld voldoen aan alles wat geadverteer is.

Vriendelike diens, netjiese kamers, sal weer van Melsetter's gebruik maak.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Pragtig, baie dankie Paul. Jy is welkom en dis n plesier om jou as gas te mag ontvang.

@Melsetter's Guest Rooms
Jolandi V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V
Gesin met tieners

Aangenaam, veilig en netjies.

Het ons verblyf by Melsetters baie geniet. Netjiese, stil omgewing en veilig.

Charlene S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met tieners

Dit was kookwater lekker.

Dit was baie lekker skoon en baie gasvry gewees. Netjies ens. sal weer daar kom bly. Als wat jy soek is daar. Baie baie tevrede gewees, dankie.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie, Charlene. Ons gaste is ons eerste prioriteit.

Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Sonia H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia H
Gesin met klein kinders

Ek het ons verblyf baie geniet, dankie.

Ons was daar net vir eendag en die geriewe is baie goed.

Schalk B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal as jy net vir nag wil oorslaap op pad volgende oggend.

Netjies en skoon. Ruim kamer met koffie, tee en beskuit. Yskas en selfsorg toegerus. Nie nuwerwetse styl. Was stil met ons , maar as jy raserige bure kry gaan dit pla. Alles bymekaar. Redelike goeie waarde vir geld.

Wendy D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy D

Netjies en baie vriendelike eienaar.

Was baie goed ontvang, koffie en beskuit in kamer, selfs 'n welkom sjokolade vir elkeen. Dis daai klein dingetjies wat dit special maak.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Wendy ons is baie bly julle het lekker gekuier.

Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Buddie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Buddie D

Stil omgewing. Parkering baie beperk. Kan bietjie sekere opknappings doen.

Ons is vriendelik ontvang. Daarna moes ons parkering uitsorteer. Gerieflike kamers en gemaklike beddens. Ons het gaste die een aand ontvang en alles is tot ons beskikking gestel om 'n braai te hou vir sestien mense - dit was baie vriendelik - dankie. Badkamers verg onderhoud. Is 'n goeie oornagplek vir 'n groter groep en dis goed geleë.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Goeiedag Buddie

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Dit is vir ons baie belangrik om goeie diens aan ons gaste te lewer.

Ons het 'n beperking van een voertuig per kamer en moes vinnig planne maak om parkering te voorsien vir twee ekstra voertuie, wat ons gelukkig gou kon doen.

Ons is besig om die genoemde badkamer op te knap.

Kom asb weer. Julle is hartlik welkom.

Vriendelike groete

Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Anneke V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Die kinders het hulle gate uit geniet.

Hulle het uit hulle pad gegaan om die kinders te akkommodeer, hulle het heerlik geswem en gespeel. Ons gaan definitief volgende jaar terug.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Anneke! Julle is baie welkom

@Melsetter's Guest Rooms
Dm O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dm O
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het tydens 'n rugbytoer daar gebly. Die swembad het baie gehelp om die kinders besig te hou. Die gratis ontbyt help 'n gesin van 6 baie. Baie, baie dankie! Ons sal beslis weer kom.

Marietha D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit sal goed wees as jul dalk 'n braai-kastrol in die eenhede kan sit. Andersins baie netjies en skoon.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Dankie Marietha, ons sal so maak. Ons moedig gewoonlik ons gaste aan om die vrymoedigheid te neem om te vra as hul iets nodig het. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Steph N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph N
Saam met vriende

Veilige, skoon en gerieflike eenhede.

Baie aangename en goed toegeruste eenhede met lugversorging.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie, Steph. Julle is hartlik welkom.

@Melsetter's Guest Rooms
Johan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en huislik.

Met ope arms verwelkom. Ons kon afkoel in die swembad, dit was heerlik. Die lugverkoeling in die kamer het ons heerlik laat slaap vir die lang pad die volgende dag. Baie gasvry voel of ons tuis was. Baie dankie.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Johan ons is baie bly julle het die verblyf geniet.
Kom asseblief weer. Julle is hartlik welkom.

@Melsetter's Guest Rooms
Adrie R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie R
Gesin met klein kinders

Sal dit weer gebruik.

Bo verwagting! Gerieflik en buigbaar! Het baie tuis gevoel.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie, Adrie.
Kom asb weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Twanette S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S
Gesin met klein kinders

Ideale oornagblyplek.

Ons het heerlik gebly, als was skoon en netjies. Die swembad was 'n lafenis na die lang pad!

Erika L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Enkelreisiger

Gerieflik en veilig.

Vriendelike en huislike gevoel. Veilig en gerieflik.

Louisa M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en gerieflik.

Die kamer is goed ingerig. Ekstras soos vars melk in die yskas, 'n haardroër en elektriese kombers maak dit 'n goeie keuse.

Andre F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Enkelreisiger

Baie aangenaam en 'n vriendelike gastehuis.

Ek sal beslis weer hier oorbly. Margret en Zarlus is baie vriendelik en gaan die ekstra myl vir hulle gaste. Baie naby aan 'n goed ingerigte winkelsentrum waar jy alles kan aankoop wat benodig word. Melsetter's is 'n wenner. Baie dankie.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie André, vir jou pragtige kommentaar.
Kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Eleta G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G
Enkelreisiger

Wat 'n heerlike, netjiese, alles wat benodig word gastehuis.

Baie dankie vir 'n heerlike oornagkamer met alles wat benodig word, veral na 'n lang reis. 'n Heerlike warm bed en verwarmer het die koue verdryf. 'n Wonderlike gasvrou wat my heerlik bederf het. Waardeer die ontvangs en verblyf.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kommentaar, Eleta. Ek is baie dankbaar jy het die verblyf geniet. Ons gaste se gemak is vir ons n hoë prioriteit.

Kom asb weer.

Vriendelike groete
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Sylvia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam! Mense virendelik en baie sentraal geleë met winkels om die draai.

Baie dankie aan die mense daar. Dit was 'n bespreking op die nippertjie gewees en alhoewel ons baie vroeg opgedaag het, was die mense baie vriendelik en na ons omgesien. Baie dankie aan Margaret.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige positiewe kommentaar, Sylvia. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom asb. weer.
Vriendelike groete,
Margaret

@Melsetter's Guest Rooms
Gideon L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en vars met alles wat jy nodig het.

Plaas klankdemping op die deur wat tussen woonhuis en kombuis is. Vriendelike diens by aankoms met 'n skoon kamer en kraakvars linne. Goeie waarde vir geld.

Adriaan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig, uitstekende gasheer.

Uitstekend en wonderlike plekkie om af te saal.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Adriaan dit was baie lekker om julle te huisves.
Kom asb weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Petra M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Gesin met tieners

Gasvry, goed ingerig en heerlik gekuier!

Ons is hartlik ontvang in 'n keurige blyplek.Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is beslis ons keuse as ons weer Bloemfontein toe moet kom.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie Petra eks baie bly julle het julle kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

@Melsetter's Guest Rooms
Quintin W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie dankie vir julle gasvryheid! Dankie vir al jou hulp! Ons het lekker gebly.

Egbert V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V
Enkelreisiger

Tevrede.

Lekker kamer met alles wat nodig is.

Cynthia D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Enkelreisiger

Alles is voorsien wat nodig is.

Skoon, veilig en ek het niks gekort nie. Ek sal weer teruggaan.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Cynthia, ek is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. My gaste se belange en gerief is vir my 'n groot prioriteit.
Kom asb. weer.

@Melsetter's Guest Rooms
Hanne K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanne K
Enkelreisiger

Die kamer is mooi, verblyf was aangenaam, ongelukkig kan ‘n mens alles hoor wat in die huis aangaan.

Dit sal wonderlik wees as die kamer meer klankdig kan wees. ‘n Mens kan alles hoor wat in die huis gebeur, tydens my besoek het dit ‘n skreeuende baba ingesluit. Isolasie rondom die deur wat na die huis lei sal ‘n groot verskil maak.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Hanne en dat jy my bewus maak van die probleem.
Ek doen graag iets daaromtrent.

@Melsetter's Guest Rooms
Herman P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Enkelreisiger

Baie lekker geslaap.

Als was baie baie lekker, wou net graag die rugby kyk, Dstv sou great gewees het maar nie groot probleem. Dankie vir lekker beskuit.

Theo P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deursnee verblyf.

Heel lekker gebly dankie.

Henriko O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriko O
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik, jy kan kom en gaan soos jy wil en jy kry volle waarde vir oornag daar, alles wat jy nodig het is daar.

Daar is paar goed wat vir my persoonlik uitgestaan het. Eerstens die bed is meer gemaklik as wat ek gedink het. Tweedens die Bybel in die kamer het my tuis laat voel. Derdens die wasbak wat van glas gemaak is was vreeslike cool, nog nooit so iets gesien nie.

Annenien J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annenien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nietjies, gemaklik en gerieflik.

Was aangenaam verras oor die kwaliteit van die verblyf, veral die linne en badkamer opset. Sal enige tyd weer daar bly.

@Melsetter's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,

Margaret.

@Melsetter's Guest Rooms
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 70 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.103759 26.150992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!