+83
Gastehuis in Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 477 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Une V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great stay. Great stay for one night with small kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Convenient, hassle-free stopover before hitting the road again. The guest house is conveniently situated near a mall, with an easy connection to the highway. As a result, it is popular with travellers who have come off a hard day's drive and simply want a shower, a bite to eat, and then crash for the night. The kindly and hard-working hostess runs her establishment with military precision to make sure the first and third needs are met, and the food outlets at the mall take care of the rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udhavana R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Restful. Absolutely wonderful, the place was safe, clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was ons 3de keer om tuis te gaan en soos altyd baie netjies. Baie gerieflike kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent value for money, a home away from home, comfy, very clean. We had a wonderful stay. The unit is fully kitted with absolutely everything. Even mosquito cream is provided. It was a lovely stay, which also catered for our little one of 4 years old - everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rod M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Will stay again. Very clean. Everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Sal kan werk vir net vinnige oornag, maar daar is ander plekke nader aan N1. Die verblyf is oud en afgeleef, en die WiFi en die TV het nie gewerk nie. Spasie is baie beknop in die kamer, geen buitesitplek nie, en die stoep is toe met 'n geparkeerde motor letterlik 500 mm vanaf jou deur. Houtdeure tussen kamers is nie klankdig nie, en bure was erg raserig met musiek en gesels. Was in kamer 7, so bure aan albei kante gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frans L
1 nag
2.6
Jan 2026

Teleurgesteld. Swembad was mooi skoon, parkeer area was bietjie knap. WiFi het nie gewerk nie, ek is meegedeel dat dit al vir 3 dae buite werking was. Ek is nie deur die webtuiste ingelig oor die WiFi wat nie gewerk het nie, anders sou ek alternatiewe verblyf gekry het. Agv die WiFi het die televisie ook nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Goeiemore Frans, ons is baie jammer vir die ongerief wat jy verduur het. Vergewe ons asb. daarvoor. Ons bied vir jou 'n volgende verblyf gratis aan. Kontak ons asb. direk daarvoor. Vriendelike groete, Margaret

Greta B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent. It was a lovely experience with attention to detail! I will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie kommunikasie. Ruim kamer met kolosale bed. Parkeerplek voor die kamer. Heerlik, baie sentraal. Netjies, ruim en goed toegerus, kolosale bed! Parkeerplek voor jou kamer. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 477

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Jan Marx Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 477 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang