Menlyn Maine Luxury Rentals
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Riette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was heel aanvaarbaar behalwe vir die bed.
Geurt V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, sentraal en alles wat nodig is.
Tshegofatso M - Feb 2024
Algehele gradering
It was marvelous and enjoyable.
Martin C - Feb 2024
Algehele gradering
Nie sleg nie.
Raoul B - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Willem J - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige netjiese selfsorg-eenhede.
Masego M - Des 2023
Algehele gradering
We were comfortable with the items in the apartment.
Amanda S - Des 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Jackie F - Nov 2023
Algehele gradering
Was baie gerieflik, naby Arena en die woonstel het alles wat jy nodig het.
Reginald K - Nov 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Charl R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Naby aan alles. Sal weer daar oorslaap.
Christo B - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Francois P - Okt 2023
Algehele gradering
Gaste wat raas en gebreekte glas in die gang laat le.
Lwando M - Sep 2023
Algehele gradering
Exceptional service and security.
Lourens C - Sep 2023
Algehele gradering
Kan die plek vir seker aanbeveel.
Xolisile K - Aug 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Liezl P - Aug 2023
Algehele gradering
Georganiseerd, skoon en stylvol!
Ansie B - Aug 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay at Menlyn Maine Luxury Rentals, good security, and close to everything.
Dawie B - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Faul L - Jul 2023
Algehele gradering
Gemiddeld
Janet S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie veilig en diens is wonderlik.
Hunadi M - Jun 2023
Algehele gradering
We both liked the place.
Callie M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hennie B - Apr 2023
Algehele gradering
Luukse eenheid teen sakpas prys.
Menlyn Maine Luxury Rentals se terugvoer
Hallo Hendrik, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.
Rudi O - Mrt 2023
Algehele gradering
The very best for the least money.
Liezl M - Mrt 2023
Algehele gradering
Mediese prosedure, tuisgegaan by Menlyn Maine.
Cobus D - Des 2022
Algehele gradering
Great verras. Sal nou hier bly vorentoe.
Hugh S - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Lorraine W - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het.
Berlo C - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Perfekte ligging naby restaurante.
Pj M - Jan 2022
Algehele gradering
Sakereis.
Lehlohonolo Robert M - Nov 2021
Algehele gradering
Great
Luhein L - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig, uiters skoon, luuks.
Christine V - Apr 2021
Algehele gradering
Ligging perfek, voel baie veilig.
Dienkie D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjes en veilig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 220, Menlyn, Pretoria, 0063, Gauteng
- Geen kinders onder 18