Mondu Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3: Selfsorg
- Slegs verblyf
- Kamer 4: Tuinwoonstel
- Slegs verblyf
- Kamer 5
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat word om te bespreek nie.
Die eiendom is slegs geskik vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie. Parkeerplek is beskikbaar voor die gastehuis, en daar is addisionele parkering vir 2 voertuie agter die gastehuis, beveilig agter 'n hek.
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Handdoeke word nie voorsien nie; gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Hookah-pype word nie binne die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreysbay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang