Montagu Springs
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 338
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rushaan E - Jun 2024
Algehele gradering
It was ok.
Joanne C - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing, safe.
Melvinah W - Mei 2024
Algehele gradering
Like the location.
Ghadija T - Mei 2024
Algehele gradering
Making family memories.
Simonita S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie lekker ligging.
Amara S - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Vania V - Apr 2024
Algehele gradering
Good but the WiFi was very weak.
Nelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Taryn C - Apr 2024
Algehele gradering
This is our first and the last time we will visit Montagu Springs.
Lees meerChantal P - Apr 2024
Algehele gradering
Units rather poor. Facilities OK.
Lees meerMichell P - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing, awesome.
Lesley F - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful!
Shannon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very peaceful.
Yolandi S - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed it very much.
Guy D - Mrt 2024
Algehele gradering
A value for money option in an extremely nice location.
Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Slegte onvangs in die plet.
Julia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die scenerie was mooi, maar dit kort 'n goeie upgrade.
Lees meerNico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Plek besig om agteruit te gaan. Maintenance onvoldoende.
Johan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Joy K - Feb 2024
Algehele gradering
We made the best of it.
Janice V - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant, peaceful.
Junaid B - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende vakansie.
Fatima A - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Test Booking T - Jan 2024
Algehele gradering
Needs serious upgrades!
Lees meerJandre V - Jan 2024
Algehele gradering
We love the chalets with aircon and WiFi. The cold and hot pools were great.
Noel B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Virgil S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Nazeem A - Des 2023
Algehele gradering
Family really enjoyed the whole environment.
Thehila B - Des 2023
Algehele gradering
Extraordinary.
Peter A - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en stil, net wat ons makeer het.
David L - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely place to visit, remember September nights can get extremely cold.
Gary B - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Esray-lee J - Aug 2023
Algehele gradering
Family friendly.
Maxie R - Aug 2023
Algehele gradering
Very fun. Friendly. Pretty scenery of mountains and resort gardens.
Lees meerJacques C - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxing and enjoyable.
Chad J - Jul 2023
Algehele gradering
Golden Terraces is actually an amazing place as it's a free standing unit with undercover parking just the WiFi is a bit slow there so I would recommend bringing along a router for just incase.
Clyde O - Jul 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Lees meerBryon K - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was orraait/so-so.
Elsabe F - Jul 2023
Algehele gradering
'n Baie gemaklike blyplek naby baie besienswaardighede.
Justine P - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, pure bliss.
Natasha C - Jul 2023
Algehele gradering
Disappointed.
Haley S - Jul 2023
Algehele gradering
The pool was very cold. The chalet not up to standard. Load shedding a big problem. Very terrible stay, a waste of money.
Anita H - Jul 2023
Algehele gradering
Basic needs met.
David K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Charlton T - Jul 2023
Algehele gradering
The fact that you pay and still have to deal with loadshedding is a bit of a downgrade and puts a hamper on your holiday.
Anna-marie S - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gekuier. 'n Kommer vir my is die warmswembad. Daar is geen toilette naby nie. Ons naby toilette gebly. Mense vir ure daar gesit en kinders lank geswem. Waar urineer hulle? Dis nogal 'n kwessie. Sal dink dat daar toilette by die swembad moet wees.
Carlton B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Nancy F - Jun 2023
Algehele gradering
Stay was okay, but the facilities were not good value for the money we paid for the weekend.
Lees meerElmar K - Jun 2023
Algehele gradering
Langnaweek by Montagu Springs.
Lees meerShamal Z - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Was lekker.
Mornay D - Jun 2023
Algehele gradering
Safe and quiet.
Shariefa A - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was een vir die boeke gewees. Lekker rustige naweek, net wat ons nodig gehad het.
Piwe K - Mei 2023
Algehele gradering
Was very nice.
Lesley T - Mei 2023
Algehele gradering
Ek en my familie het die rustigheid nodig gehad en dus was die plek baie toepaslik.
Vivienne P - Mei 2023
Algehele gradering
Relaxing and resourceful.
Kapila B - Mei 2023
Algehele gradering
All Staff were polite and helpful.
Berenice S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Hazel M - Mei 2023
Algehele gradering
No emergency globes in units. Pools are not warm, instead lukewarm and overdosed in chlorine.
Rashied D - Mei 2023
Algehele gradering
Too little bang for my buck.
Lees meerElroy A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
David Coetsee V - Apr 2023
Algehele gradering
Slegte ondervinding.
Yvonne A - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker speelgeriewe vir kinders.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Charlton J - Apr 2023
Algehele gradering
Beds are bad.
André L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Bardene T - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was 'n groot teleurstelling. Die oord is op so 'n pragtige plek geleë, maar huisies kort dringend opknapping.
Lees meerLesley T - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties en rustig. Net wat ek nodig gehad het.
Ashley S - Mrt 2023
Algehele gradering
Great Stay @ Montagu Springs.
Mogamat Yusuf A - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing untill our towels got stolen and was on edge.
Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Suwel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Rounel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Moses M - Feb 2023
Algehele gradering
Was ok, maar green noodligte gedurende loadshedding nie. Meer TV-kanale moet beskikbaar gemaak word.
Chantal S - Feb 2023
Algehele gradering
Me and my husband had a wonderful time.
Glynis H - Feb 2023
Algehele gradering
Okay, but we were slightly disappointed.
Lees meerDewan D - Feb 2023
Algehele gradering
Satisfying, relaxing, breathtaking, and peaceful.
Francois D - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Ebrahim P - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxed.
Jurgens P - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was by Montagu Springs vir 'n wegbreeknaweek.
Lees meerMoenier M - Jan 2023
Algehele gradering
Okay.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Jerome V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was teleurstellend.
Wilmaree A - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Dnre W - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik sal beslis weer daantoe gaan, het die kort tydjie baie geniet met my man.
Brandon A - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik en asemrowend.
Adam W - Nov 2022
Algehele gradering
My guys said it's the best place they've stayed in.
Carmen B - Nov 2022
Algehele gradering
Had a blast.
Merlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Pure bliss.
Seralina W - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to go for relaxation.
Danie G - Okt 2022
Algehele gradering
Katastrofies.
Joswin P - Okt 2022
Algehele gradering
Good.
Amirah B - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
Christina D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Rustig. Skoon. Water was asemrowend.
Madeleine J - Sep 2022
Algehele gradering
Die foto's weerspieël nie die realiteit nie en beurkrag was onaangenaam.
Lees meerNadia N - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende wegbreekplek.
Mildred L - Sep 2022
Algehele gradering
Was peaceful and very comfortable.
Sandisiwe N - Aug 2022
Algehele gradering
Wish I'd stayed longer.
Christo D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Kim A - Jul 2022
Algehele gradering
Quiet, peaceful and safe.
Chantell H - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Recardo G - Jun 2022
Algehele gradering
Het dit geniet.
Seralina W - Jun 2022
Algehele gradering
It was fantastic and I would go there anytime.
Sherwin F - Jun 2022
Algehele gradering
Opwindend.
Tracey D - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful, private and relaxing.
Chevonne V - Mei 2022
Algehele gradering
Satisfactory.
Belinda F - Apr 2022
Algehele gradering
Onbevredigend.
Lees meerBonita V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Angelique J - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Vanessa C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig waarde vir jou geld.
Chesney V - Feb 2022
Algehele gradering
It was a relaxing stay.
Fathima M - Jan 2022
Algehele gradering
This place is definitely not worth staying at.
Lees meerIsmail Muneeb M - Des 2021
Algehele gradering
Not excellent but not unbearable either.
Tracy D - Des 2021
Algehele gradering
Nice family resort.
Colin V - Okt 2021
Algehele gradering
Nice and quiet, but for the rate it could be upgraded.
Milena L - Okt 2021
Algehele gradering
I had a wonderful stay.
Tasnell A - Jul 2021
Algehele gradering
Enjoyed it, although I would have wanted more time in the heated pools.
Leon H - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderful, peaceful.
Liezl B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Lesley-ann C - Jul 2021
Algehele gradering
Love the location.
Angelica G - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek met vriende, ontspanne en gerieflik.
Renelda C - Mei 2021
Algehele gradering
Kuier was goed gewees.
Lees meerKim W - Apr 2021
Algehele gradering
Was absolutely peaceful and like the vibe around me with the rest of the guests.
Janine W - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker maar WiFi-sein by ons chalet nie opgetel nie.
Andrew J - Apr 2021
Algehele gradering
Fit for purpose and our kids loved it.
Reginald M - Des 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend. Net die tyd te min, ons het dit geniet.
Marietjie T - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Willem S - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Dalene H - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker plek vir gesinne.
Gail B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Birnedette D - Okt 2020
Algehele gradering
Great vacation.
Montagu Springs se terugvoer
Hi, Birnedette.
Thank you for your review!
Glad you and your family had a pleasant stay with us.
We hope to see you again soon.
Wanya V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik en eenvoudig.
Derek A - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Ons het die opreg geniet. Daar was nie baie mense nie so dit het nie gevoel asof 'n mens beknop is nie.
Wafeeka M - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
Candice S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie nice en gemaklik en rustig.
Shaheed D - Mrt 2020
Algehele gradering
It was nice just that there was a few hygiene concerns.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was lekker, daar was net 'n paar higiëniese probleme.
Daar was baie kakkerlakke in ons huis en toe ek vra oor die babapoel wat eendafskeiding in het. Soggens word vir my gesê my kinders kan swem, so ek moet net hulle velle afvee, wat baie teleurstellend was, maar anders as dit het ons 'n lekker tyd gehad, dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Montagu Springs se terugvoer
Good Afternoon Shaheed D, thank you very much for the review. All criticism, be it positive or negative, is viewed very seriously and is dealt with accordingly. We appreciate the feedback as this enables us to improve our service standards going forward. We will definately look into the baby pool scenario you mentioned as well as the roach issue. One again sincere thanks for the feedback and our sincere apologies for this.
Stay safe and kind regards
Pt A - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Carla V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties, asemrowend.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Joswin P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Wasiem J - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent.
Tasneem C - Feb 2020
Algehele gradering
Very relaxing environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannende omgewing.
Die verblyf was ongelooflik. Ons as gesin wou nie vertrek nie. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam en die plek is so rustig en ontspannend. Ons gaan beslis binnekort terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willa L - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Charles L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en veilige omgewing.
Constance F - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
Kim L - Des 2019
Algehele gradering
Stil en rustig tussen die bome.
Janine M - Des 2019
Algehele gradering
Stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning.
Laat weet die gaste van die handdoeke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martie K - Nov 2019
Algehele gradering
The location is good. But the accommodation is a bit outdated.
Louis A - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese stilte en asemrowende natuur.
Adri B - Nov 2019
Algehele gradering
Te kort - die water was amazing!
Christian K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre R - Okt 2019
Algehele gradering
Lekkerste plek vir die kinders.
Lidia M - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en doeltreffend genoeg.
Candice W - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Nathaneal H - Sep 2019
Algehele gradering
We really enjoyed our school holidays here.
Zulaika J - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Marietjie D - Sep 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
Sandra C - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en vriendelike personeel. Asemrowende omgewing.
Daniel N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig om te gekom en net te ontspan.
Hyde I - Aug 2019
Algehele gradering
Ek het 'n baie lekker tyd gehad.
Roulene D - Jun 2019
Algehele gradering
Average.
Simone E - Jun 2019
Algehele gradering
Family friendly and enjoyable.
Jeandre A - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderful place.
Casper D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik, veilig en pragtig.
Chris M - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lesley D - Mei 2019
Algehele gradering
Had an amazing time with the family. Will be booking very soon.
Tanya J - Mei 2019
Algehele gradering
Kids had lots of fun.
Colleen P - Mei 2019
Algehele gradering
Very comfortable and relaxed resort.
William F - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jackie W - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lees meerCharleen O - Apr 2019
Algehele gradering
Love die rustige atmosfeer.
Mark L - Apr 2019
Algehele gradering
An extremely restful & pleasant experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Verskriklike rustige en heerlike ervaring!
Baie dankie aan ieder en elk by die Montagu Springs dat julle ons vinnige wegbreek so aangenaam gemaak het. Die wegbreek van die besige stadslewe was beslis bevredigend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Gail A - Mrt 2019
Algehele gradering
We had a great weekend. The staff was friendly. The place was neat and comfortable. The scene was beautiful.
Rolien Y - Mrt 2019
Algehele gradering
Mop to mop the floors, charging guests at swimming pool.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Dominic M - Mrt 2019
Algehele gradering
There are no springs at Montagu Springs - the springs are at Avalon Springs!
Petro C - Mrt 2019
Algehele gradering
Relax and let the children play.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Dominique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfect family getaway.
Clinton B - Mrt 2019
Algehele gradering
Great service and enjoyable.
Karin A - Mrt 2019
Algehele gradering
Pure bliss and relaxation.
Allison P - Feb 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Ryno D - Feb 2019
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Marco M - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Lorna S - Des 2018
Algehele gradering
Die chalet binne is oud en glad nie die geld werd nie.
Geoffrey H - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice view and nature surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi uitsig en natuurlike omgewing.
Montagu was ’n baie lekker en rustige wegbreek en die chalets was skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Shanice D - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice area.
Mbali M - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en dit was fantasties.
Tharwa M - Nov 2018
Algehele gradering
Chalets need an upgrade!
Lees meerBelinka V - Okt 2018
Algehele gradering
There was no water throughout the place and no apology was offered.
Dane S - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Nicky A - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing staff, great service, beautiful location, family friendly and just a safe environment.
Lees meerJuanita D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goeie wegbreek.
Tasnine H - Sep 2018
Algehele gradering
Very nice and relaxing.
Theodore H - Aug 2018
Algehele gradering
Good relaxing destination.
Elaine K - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreek!
Elona M - Aug 2018
Algehele gradering
Huisie is baie klein maar skoon en netjies.
Lees meerGraham W - Jul 2018
Algehele gradering
Opwindend en rustig.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Delcia M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Adele V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was meestal aangenaam.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Astrid S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Richard B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lizwin S - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowende ervaring.
Tommy H - Jun 2018
Algehele gradering
Average.
Jessica P - Jun 2018
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed, thank you!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was heerlik, dankie.
Was by die Wacky Wine-fees. Naby al die plase. Het dit baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Not what I expected.
Lees meerAndrew J - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderbaarlik.
Michelle L - Apr 2018
Algehele gradering
So rustig en waarde vir geld.
Micayla A - Apr 2018
Algehele gradering
It was amazing, just wish you could add on some more entertainment for the kids.
Doné T - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne met vriendelike en behulpsame personeel.
Dominique B - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful family getaway.
Lees meerPriscilla B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Saadiqah S - Mrt 2018
Algehele gradering
The whole family enjoyed the stay.
Veronica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie teleurgesteld in die toestand van die chalets.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Ann L - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Jennifer T - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasant.
Jessica V - Mrt 2018
Algehele gradering
Had a fabulous time, had a really nice stay.
Andre V - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Saadieqah I - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent! Keep up the good work.
Brunhilda W - Jan 2018
Algehele gradering
We had a great experience.
Michelle D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Daniel S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Montagu Springs se terugvoer
Hi Daniel,
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer alle kommentaar. Ek sal dit onder die bestuur se aandag bring.
Groete,
Una
Ferdinand E - Okt 2017
Algehele gradering
Booking in to the best apartment is essential, Golden Terraces is best.
Sharene V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Tertius V - Okt 2017
Algehele gradering
Duurder as ander soortgelyk vir 'n eens netjiese oord.
Theunis V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne so tussen die berge.
Hanneke S - Sep 2017
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangsdames verseker 'n aangename verblyfervaring!
Montagu Springs se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering!
Ek is baie bly dat u die verblyf hier geniet het.
Vriendelike Groete,
Louise
Lere S - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Cameron O - Aug 2017
Algehele gradering
Stunning.
Alice C - Aug 2017
Algehele gradering
Nie gerieflik nie.
Lees meerMontagu Springs se terugvoer
Hi Alice,
Dankie vir u tervoering. Ons wardeer enige terugvoering, negatief of positief.
Ek is jammer vir die ongerief wat u moes verduur. Sou u met aankoms die kantoort verwittig het van die probleem sou ons dit onmiddellik uitgesorteer het. Heelwat van die Plettenberg huisies is opgegradeer, so as u in die toekoms weer 'n bespreking sal maak kan u vra vir een van die huisies.
Weereens dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Groete,
Una
Mandisa N - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful with hot pool. Excellent service.
Etienne V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, vriendelike personeel en die een kuier roep die volgende kuier.
Lees meerThomas V - Aug 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Aisha H - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n rustige naweek.
Theresa M - Jul 2017
Algehele gradering
Nice, relaxing atmosphere.
Montagu Springs se terugvoer
Dear Theresa,
Thank you for your feedback it is much appreciated. There are lights which are switch on only by request.
Regards,
Una
Jacques L - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome, love die rustigheid.
P J - Jul 2017
Algehele gradering
Very nice.
Montagu Springs se terugvoer
Dear P,
Thank you for your feedback, it is much appreciated. The shop and games room are at the Avalon Springs Hotel on the same premises. Our guest are welcome to make use of their facilities.
Regards,
Una
Kobus D - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf in die woonstel was baie lekker met 'n baie mooi uitsig en is ook baie gerieflik ingerig.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Raymond S - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, genotvol en baie bevredigend.
Charlet V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf.
George M - Jul 2017
Algehele gradering
Montague Springs is awesome.
Charne H - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was ook net baie koud, aircon het nie gewerk nie.
Ursula M - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Karen N - Jun 2017
Algehele gradering
Geen handdoeke vir mense wat vlieg was baie teleurstellend, so niemand kon bad/stort nie. Was nie beïndruk nie.
Montagu Springs se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoering.
Met elke bevestigingsbrief word ook 'n informasiebrief aangestuur, wat sê watter benodighede saamgebring moet word. Ek vra groot verskoning indien u nie dit ontvang het nie.
Vriendelike groete
Louise
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Granya C - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Montagu Springs se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer elke kommentaar goed of sleg. Ek is bly dat u die wiitebrood geniet het en hoop om u in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Una
Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker oord, maar behuising was teleurstellend.
Montagu Springs se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir u epos. Ons waardeer alle terugvoering, goed en sleg. Ek is baie jammer om te hoor dat u ongelukkig was met u verblyf. Ons is tans besig om al ons huise op te gradeer.Mag ek asseblief vra vir u persoonlike epos adres vir verdere kommunikasie rondom hierdie saak.
Groete
Una
Cathrine L - Feb 2017
Algehele gradering
Very nice, quiet and peaceful place.
Darrel V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker familieplek om saam met jou gesin te geniet.
Constance M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig, wanneeer jy wil wegbreek van die gewoel.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Alec C - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf ruimte beperk.
Charmaine M - Jan 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, dankie.
Ockie O - Des 2016
Algehele gradering
Nie die standaard van huisvesting waaraan ons gewoond is nie.
Montagu Springs se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waaardeer enige komentaar negatief of positief. Ons is tans besig met stelselmatige opgradering van die chalets.
Groete
Una
Leonie D - Nov 2016
Algehele gradering
Superb
Montagu Springs se terugvoer
Dear Leonie,
Thank you very much for taking the time to write to us regarding your experience at Montagu Springs recently.
We appreciate your wonderful review!
Kindest Regards,
Louise
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Audrey C - Jan 2016
Algehele gradering
Unpleasant, smelly & unclean.
Lees meerSmith B - Sep 2015
Algehele gradering
Montagu's pride!
Adnaan B - Jan 2015
Algehele gradering
We had an awesome time, thanks.
Marne V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie teleurstellend, onaangenaam en geld mors!
Lees meerJuliet M - Jul 2014
Algehele gradering
Baie genotvol, selfs al was dit ysig buite.
- Kapasiteit: 302 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlucht-straat 2093, Montagu, 6720, Wes-Kaap