Mountain View Holiday Home
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mountain View Holiday Home is in die dorpie Graskop geleë en kyk uit op die berge. Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en is perfek vir gesinne of groepies.
Die Mountain View-vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Die plaaskombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die leefarea beskik oor 'n TV. Ontspan gerus in die tuintjie en by die braai-area terwyl jy kyk hoe sonder agter die berge sak.
Hierdie woonstelletjie is ideaal vir paartjies en klein gesinne wat sakpasverblyf soek terwyl hulle die Panoramaroete verken. Dit het 'n privaat tuin en is in 'n straat met 'n pragtige uitsig geleë. 'n Mens kan lekker gaan voetslaan of net die sonsondergang oor die berge bewonder. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie en leefarea.
Dié area is perfek vir 'n vroegoggend- of laatmiddag-wandeling, en dis die ideale basis vir gaste wat graag die Panoramaroete en besienswaardighede soos God's Window, Sabie-watervalle, Bruidsluierwaterval, Mac-Macwaterval, Bourke's Luck-kolkgate, Drie Rondawels en die Blyderivierspoort wil verken. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is ook net sowat 52 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mountain View Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga