Narnia Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Narnia Guest House is aan die bokant van 'n heuwel, slegs 3 km vanaf Knysna. Dié verblyf bied 'n uitsig op die bekende Knysna-koppe, strandmeer, Knysna-rivier en die Outeniekwaberge.
Narnia Guest House is in 'n pragtige tuin geleë, en gaste kan na 3 damme stap. Daar is ook 'n soutwaterswembad. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede, The Poolhouse en The Lookout.
The Poolhouse het 2 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer wat via 'n skeepsleer bereik word. Die huis het ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met die volle DStv-pakket, en 'n balkon met gemaklike sitplek, 'n piekniektafel en 'n draagbare braai.
The Lookout het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer en 'n uitvouslaapbank in die sitarea. Die eenheid het 'n balkon wat reg rondom die eenheid strek en 'n dek met braaigeriewe. Daar is lieflike uitsigte oor die omliggende omgewing vanuit die leefarea.
'n Sweedse Holistiese masseur en Reiki-meester bied behandelings vir gaste op versoek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Narnia Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom