+51

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marna B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Veilige, gemaklike en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig sou kry, selfs geriewe om self te kook. Veilige parkering, veiligheidshekke, ens. Net iets wat dalk genoem kan word, die badkamer het nie 'n deur nie, maar dit is "out of sight". So as dit 2 aparte paartjies is, i.p.v. 'n gesin, is dit net iets om in gedagte te hou. Beddens het lekker geslaap, beddegoed was skoon en sag! Sal beslis weer op hul knoppie druk as ons verblyf benodig in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig. Ek het regtig lekker gebly. Alles gehad wat ek nodig gehad het en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely, quiet, very nice. Peaceful and very relaxing. Very clean and cosy. We enjoyed it so much. Very nice, caring host. Would go there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanice L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Het die kuier baie geniet en sal vir seker weer terugkom. Ja, dit was absolute rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie lekker, mooi area, huisie naby die see, ontspannend. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Super comfortable, clean and affordable. The garden suite was a perfect base from which to explore Paternoster and Velddrif. The welcoming hosts provided everything we needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker, dankie. Ek kan die blyplek aanbeveel en sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Ons het baie veilig gevoel by gastehuis en die gasvrou was baie vriendelik. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Saturnus Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5ce31c16b84ebca4ea769b1aef818f727ca5023b2fab4494335d8cecb066d048676c54c0568156325e3e933679746f2cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.91277657146 17.976201563544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang