Nine Pinotage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lynette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike verblyf in stil, veilige area. Ons het Henlie se plekkie vir my afgetrede skoonouers gehuur. Die eenheid was skoon, netjies met alles wat hulle kon nodig kry. Die omgewing is stil, veilig, maklik toeganklik met die mooiste tuin. Hulle wil beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuriette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons sal beslis weer van Nine Pinotage gebruikmaak. Waarde vir geld. Uitstekende ligging vir ons sportnaweek. Vriendelike diens wat ons sommer dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulf H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, quiet and romantic. It felt like coming home. Definitely has that homey, welcoming feeling. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agri Drainage (pty) Ltd F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Was awesome gewees. Het baie lekker by julle tuis gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike eenheid. Baie lekker en veilig gebly. Henlie was deurentyd in kontak, en alles was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Will recommend. Lovely hosts. Will visit again. Will recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Amazing. It was an incredible experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina D
1 nag
4.8
Jul 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Lekker warm water en beddegoed skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamie M
1 nag
4.8
Mrt 2025

Heerlike verblyf in rustige en veilige gebied. Goed ingerig in rustige gebied. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ideale wegbreek verblyf. Baie netjiese blyplek en vriendelike gasvrou, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Pinotage Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang