Malmesbury Akkommodasie by Nine Pinotage | LekkeSlaap
+12
+12

Nine Pinotage

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid in Malmesbury met slaapplek vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Ander peuselhappies en verversings is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n TV met DStv, WiFi en 'n lessenaar in die eenheid. Rook is in die eenheid verbode, maar gaste mag buite rook.

Gaste kan die braaidrom gebruik en hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste word versoek om asb. water spaarsamig te gebruik aangesien Malmesbury waterbeperkings het. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Malmesbury bied verskeie restaurante en doendinge soos voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes en gholf. Gaste kan ook verskeie wynplase en kelders op die Swartland Wynroete besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Nine Pinotage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Nine Pinotage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Pinotage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za