+17
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Nobis House bied luukse verblyf in Park West in Bloemfontein se middestad. Die strate is belyn met bome, pragtige tuine en ou huise.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in kamers wat pragtig versier is. Die kamers het elk lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit.

Gaste kan langs die swembad ontspan, piekniek hou in die tuin of 'n lieflike gesinsete in die eetarea geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizette S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plek. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Alex was baie behulpsaam en vriendelik.
Des 2025
Ilze C
5.0
Vriendelike diens. Verblyf netjies, het aan al my behoeftes voorsien. Baie behulpsaam.
Nov 2025
Marisa G
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay. Staff were very friendly and helpful. Breakfast was delicious. The room was all that we expected and needed. A perfect st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Esme C
Besigheidsreis
5.0
Kwaliteit, professionele ontvangs en pragtig. Het baie lekker geslaap, die bed het soos 'n marshmallow gevoel: warm, snoesig en gemaklik. Dit is baie ...
Sien meer
Jul 2025
Bev G
Saam met lewensmaat
4.4
Excellent customer service. Communication pre-arrival and on our arrival at the guest house was handled efficiently by Alex. The friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nobis House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvDbEQuGoLBfSvAlseGIXjp5lkglZFx7UiyOGgr0uXvwjbd1I0Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 41 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.113873814726 26.199642069941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang