5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oester 202 is in Hartenbos geleë in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerde hek. Hierdie dorp is die ideale bestemming vir gesinsvakansies.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en wasgoedlyne.
Die woonstel het 'n oopplan-leef- en eetkamer en balkon met ingeboude braai. Die TV het Openview-kanale. DStv-verbinding is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Gaste moet hul eie skottelgoeddoeke en handdoeke saambring.
Veilige parkering is beskikbaar in 'n motorhuis.
Die woonstel is binne loopafstand van die waterontwikkeling en strand. 'n Verhitte binnenshuise swembad en vermaaklikheidsgeriewe, restaurante, sportgeriewe, 'n skemerkelkiekroeg en 'n stadion waar feeste en feestelike aktiwiteite plaasvind.
Voorafbetaalde elektrisiteit word gebruik waarvoor die huurder verantwoordelik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 335
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Oester 202 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang