Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oester 202 is in Hartenbos geleë in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerhek. Dié dorp is die ideale bestemming vir gesinsvakansies.

Die woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en wasgoedlyne.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en -eet area en balkon met ingeboude braai. Die TV het Openview-kanale. DStv-verbinding is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Gaste bring hul eie vadoeke en handdoeke saam.

Veilige parkeerplek is in 'n motorafdak beskikbaar.

Die woonstel is stapafstand van die waterontwikkeling en strand. 'n Verhitte binnenshuise swembad en vermaakgeriewe, restaurante, sportgeriewe, 'n skemerkelkiekroeg, en 'n stadion waar feeste en feestelike aktiwiteite plaasvind.

Voorafbetaalde elektrisiteit word gebruik waarvoor die huurder verantwoordelik is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 335

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oester 202 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOGRjNjJiLWIwYjktNGJjYy1hMjhkLTI0ODc1NTljMGM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 76 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129439254336 22.111819728815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang