+230
Selfsorg in Clarens

Old Mill Drift Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2026 tot 22 Feb 2026.
Huisreëls

Ons verskaf nie skottelgoedseep, handdoeke of toiletpapier nie.
Kinders onder 4 bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei; gaste moet 'n voertuig met hoë grondvryhoogte hê.
Daar is 'n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking kan vereffen word deur middel van EFT of kontant.
Troetelfooi van R50 per hond per dag.

Let asseblief daarop: Ons het 'n 3 km grondpad wat na die eiendom lei, en die toestand daarvan kan van dag tot dag wissel. Die meeste sportnutsvoertuie en 4x4-voertuie kan die eiendom die hele jaar deur bereik. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die bestuur op die pad, bied ons 'n pendeldiens teen 'n bykomende koste om brandstof te dek. Kontak ons gerus as u enige bekommernisse oor die pad het.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R350
15 % AF
R 350 R 298
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
15 % AF
R 350 R 298
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R350
15 % AF
R 350 R 298
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Beginsel, District Fouriesburg, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 134 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMDNlYWRkLTRlNDEtNGRhZi1iNzhiLTkzYjk4N2UxYTYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R298 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Farm Beginsel District Fouriesburg 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.609555555556 28.451833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang