2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
On the Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel teen die kus in die buurt, Paradise Beach, in Club Mykonos en bied 'n lieflike uitsig oor die baai.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekreling en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n waterfilter. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die see.
On the Beach 1 is naby verskeie trekpleisters, soos Club Mykonos, Paradise Beach en die Atlantic Yachting Seilskool. Aktiwiteite sluit swem, water sport, seiljagvaarte en verskeie restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 349
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Beach 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang