Pick your preferred language

English

Afrikaans

+6

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in McGregor. Daar is slaapplek vir 4 gaste wat dit ideaal maak vir paartjies of gesinne met kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Olieverwarmer word vir koeler aande voorsien. Die tweede verdieping het 2 enkelbeddens, 'n laaikas en hangplek en 'n uitsig van Badge-berg. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is 'n moderne dennehoutkombuis met 'n elektriese vierplaatstoof, konveksie-oond, ketel, broodrooster, basiese toebehore, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n eetarea wat na die sitkamer met kaggel lei.

Gaste het toegang tot parkeerplek en braaigeriewe. Die kothuis is troeteldiervriendelik.

Die groot, omheinde tuin is lekker veilig vir kindertjies en troeteldiere om in te speel. Twee opvou-sonstoele is beskikbaar waarmee jy die lekkerste hoekies in die tuin kan gaan uitsoek om te sit en lees of ontspan. Die stoep is groot genoeg om bergfietse af te was.

Onse Huisie is aan die stil kant van die dorp geleë, maar naby genoeg aan die winkels. Die stam van 'n enorme bloekomboom waak oor die huis. Hierdie boom se wortels het eens op 'n tyd deur die vloer gegroei en is tans 'n gedenkteken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 532

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang