2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppi See is in die hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige Weskus geleë. Dié woonstel is net 120 m van die wit sandstrand af!
Die woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die sitarea is oopplan en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 2 gemakstoele en 'n TV met DStv.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dié rustige kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, beroemde visvanggeleenthede, asook sy natuurskoon. Yzerfontein is sowat 80 km vanaf Kaapstad.
Die eenheid is onder die woning van die eienaar. Die minimumverblyf-tydperk in Desember is 7 nagte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang