Oppi See

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppi See is in die hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige Weskus geleë. Dié woonstel is net 120 m van die wit sandstrand af!

Die woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die sitarea is oopplan en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike bank, 'n slaapbank en 'n TV met gedeelde DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Dié rustige kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, beroemde visvanggeleenthede, asook sy natuurskoon. Yzerfontein is sowat 80 km vanaf Kaapstad.

Slaapplek

'n Bespreking by Oppi See sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppi See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za