Yzerfontein Akkommodasie by Oppi See | LekkeSlaap
+14

Oppi See

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Oppi See
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amanda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi verblyf met als wat mens benodig en die geluid van die see in jou ore.

Sylvia was baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Melanie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so goed vir die siel.

Oppi See was ongelooflik skoon en netjies. Die ligging is fantasties, die fasiliteite was goed. Die bed slaap baie lekker. Ons het so lekker gekuier en sal vir seker teruggaan na Oppi See. Baie dankie Sylvia.

Willie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Het lekker gebly, alhoewel die plek vir stadsmense onveilig voel omdat daar geen diefwering of veiligheidshekke is nie.

Theo S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die eenheid het, vir ons twee volwassenes, beskik oor die nodige geriewe en toebehore. Alles baie netjies en skoon. DStv is beskikbaar. Die ligging van Oppi See maak dit baie toeganklik. Naby die winkelsentra en binne stapafstand na die uitgestrekte strand en mooi, goed versorgde kuswandelpaaie, die nuwe hawe en 'n voortreflike inligtingsburo. En natuurlik, die kenmerkende Weskus-gasvryheid van die eienares was voorop. Sy het geen moeite ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie.

Danielle O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

The hostess was friendly and very accommodating. She had little treats waiting for us and made special arrangements for my 1 year old daughter to come along. The location is a stone's throw from the beach. You go to sleep and wake up to the sound of the waves. Highly recommend for a relaxing break.

Erika W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die ligging is perfek, dis by die strand en die see kan geruik en gesien word. Die huisie is pragtig gemeubileerd, daar is alles in wat benodig word. Heerlike binnebraai. Buite is tafel en sambreel. Ons het dit vreeslik geniet.

Leon L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Enkelreisiger

Rustig in netjiese fasiliteite, naby die see.

Die netjiese en skoon verblyfplek is lekker ruim met werklik alles wat nodig is vir lekker verblyf. Die binnebraai is natuurlik altyd 'n wenner by die see. Oppi See is baie naby die hoofstrand en dit is 'n aangename omgewing om in rond te stap.

Thys V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangename naweek by die see.

Oppi See was 'n aangename wegbreeknaweek by die see en Sylvia was 'n uitstekende gasvrou. Vriendelike diens en sal Oppi See aanbeveel vir besoekers aan Yzerfontein.

Johan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, mooi en stylvol, alles in woonstel wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang en die woonstel is goed geleë en baie goed ingerig.

Marietjie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

5-ster-akkommodasie. Heerlike 'kaggeldvuur' geniet met binnebraai. Dankie Sylvia.

Wouter O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Sylvia vir die lekker verblyf.

Die eenheid was baie netjies en het heeltemal voldoen aan ons vereistes. Baie naby aan die see wat dit nog beter maak!

Liezel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome wegbreekplekkie.

Oppi See is 'n perfekte wegbreekplek met alles wat jy benodig. Sylvia is die perfekte gasvrou.

Ronelle H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Oppi See is net wat ons nodig gehad het. Woonstel is baie netjies en letterlik net 'n paar trappe tot op die strand. Ons het die binne braai baie geniet, aangesien die aande reeds koud raak. Ons sal beslis weer gaan!

Liezl V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid letterlik "Oppi See".

Oppi See is goed toegerus vir 2 mense. Jy het niks meer nodig nie. Die plek is netjies en skoon en dis stapafstand van die strand. Dit is ook om die draai van die Spar. Ons het lekker gebly!

Andre M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Baie netjiese verblyfplek naby die strand en loopafstand van winkels en restaurante.

Gavin Carl A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin Carl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very pleasent, comfortable, the accomandation was exceptionally clean and very well equipped.

The positives are: - accommodations is well positioned and is literally across the road to the beach; - kitchen is very neat and well stocked with everything you may need for self catering; - bedroom was nicely decorated with a comfortable bed; - lounge is beautifully decorated with DStv and has a built in fire place - perfect. The negatives are: - the noise factor mostly due to the beach road traffic; - for us security was a factor as there are no burglar bars on window/doors (regardless of the fact of no prior incidence on property); - would be nice if there was free WiFi. Besides all - we will be back and thank you, Sylvia. I would highly recommend your facility to family and friends.

Tilla B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Die feit dat Sylvia Duckitt so baie moeite gedoen het om ons tuis te laat voel, het dit net soveel lekkerder gemaak! Dit was die klein dingetjies soos 'n bottel wyn, heerlike botteltjie heuning en appelkooskonfyt (heerlik!) wat alles die moeite werd gemaak het!

Gerri V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie spesiaal.

Baie nice. Die plekkie is ouliik en so stylvol. Gaan definitief terug! Sylvia is wonderlik!

Pieter V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Rustig met die branders wat jy hoor as jy wakker word.

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense in Yzerfontein. Mooi skoon vakansieplek.

Noelene F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik verby!

Ek sal "Oppi See" aanbeveel vir enige persoon(e) wat net lekker rustig wil verkeer en ontspan.

Christiaan R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit is 'n baie wonderlike plek om te bly, almal in die omgewing is baie vriendelik, baie mooi uitsig en baie lekker atmosphere.

Boelie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Sou graag veilige parkering vir my voertuig wou gehad het. Dit is egter nie 'n gebied wat bekend staan vir misdadigheid nie so miskien is dit net my Gauteng denkwyse wat kla. Baie lekker gebly.

André D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreindelik, netjies en baie lekker!

Sylvia het ons baie welkom laat voel en ons was dadelik gemaklik. Ons het regtig ons tydjie daar baie geniet. Ek sal weer daarheen gaan. Dit is lekker sentraal, ons kon oral stap en die binnebraai is ook 'n wenner. Ons het baie lekker gekuier, dankie!

Ansie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Die eienaar het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer en dit was vir ons maklik en gerieflik.

Pieter L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, jy kan die see sien.

Verblyf was lekker, vriendelike diens, baie mooi.

Oppi See's terugvoer

Baie dankie Pieter waardeer dit baie hoop om julle weer te sien.

Groete,
Sylvia

Oppi See
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5OWIxM2QxLTRiYzAtNGQ5Ny04NTMzLTM5NThhNjk0MWVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za