Selfsorg in Agulhas

Oppi-Stoepi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Tony V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Baie goed geleë en baie rustig. Die kuier was baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marguerite S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Fantasties! Ons het heerlik gekuier die naweek. Ligging is perfek. baie netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2022

Ons het heerlik gekuier. Sal weer terug gaan. Die huis is goed toegerus vir self-catering. Ons het lekker geslaap. Die uitsig was die kersie op die koek. 'n Groot bederf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Heerlike, bekostigbare verblyf op 'n baie goeie ligging. Ons het saam met ons 3 volwasse kinders en 1 kleinkind (8 weke oud) die naweek die huis gebruik. Die uitleg van die huis was ideaal, met voldoende fasiliteite. Die tuinslang was baie handig. Definitief 'n huis om te oorweeg vir verblyf. Ons sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Bitter lekker gekuier. Ligging is perfek! Miskien 'n TV aanskaf?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 8)
Bespreek

39 Malvern Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645ff464801f9ff39c2a54e8e8a36ab6db88452247b25af4ef2e588734e9c98a422eb3de6743db9de6f675d672edd15c26a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 39 Malvern Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.812455612747 20.043347189102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang