Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Stoepi

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Oppi-Stoepi
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Tony V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en baie rustig.

Die kuier was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise S
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier. Sal weer terug gaan.

Die huis is goed toegerus vir self-catering. Ons het lekker geslaap. Die uitsig was die kersie op die koek. 'n Groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het heerlik gekuier die naweek. Ligging is perfek. baie netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Heerlike, bekostigbare verblyf op 'n baie goeie ligging.

Ons het saam met ons 3 volwasse kinders en 1 kleinkind (8 weke oud) die naweek die huis gebruik. Die uitleg van die huis was ideaal, met voldoende fasiliteite. Die tuinslang was baie handig. Definitief 'n huis om te oorweeg vir verblyf. Ons sien julle definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eloise D
Gesin met tieners

Bitter lekker gekuier.

Ligging is perfek! Miskien 'n TV aanskaf?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 242
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 242
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 242
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvernlaan 39, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645ff464801f9ff39c2a54e8e8a36ab6db88452247b25af4ef2e588734e9c98a422eb3de6743db9de6f675d672edd15c26a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 242 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 39 Malvern Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.812455612747 20.043347189102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem