+44
Selfsorg in Buffelsbaai

Oribaai Oppibaai Bydibaai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. Great views and easy to access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties naweek gewees. Goeie naweek gewees met goeie ligging oor die see, naby om te loop see toe, veral die vroeë oggend op die strand. Ons sal graag weer 2026 wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ware strandhuislewe met ongelooflike uitsigte. Alles was perfek, slegs 'n paar klein onderhoudsprobleme rondom die huis. Perfek vir groot gesinne of groepe, ongelooflike uitsigte oor beide kante van Buffelsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Fantasties! Sal beslis weer besoek! Dit was hemel op aarde, die uitsig asemrowend. Al die klagte is dat die yskas gedeelte nie koud gemaak het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantasties. Baie oulike eenheid, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Tannie Cecily is die vriendelikste gasvrou ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wm V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Krismis einde April! Alles perfek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Enjoyable. Very relaxing, clean and well situated. Close walking distance to the beach and an amazing view from the master bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Aangename verblyf. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Wonderlike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Wonderlik. Verskriklik lekker, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esbe Erlank E
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Lekker. Dit was 'n aangename vakansie en het lekker gekuier. Daar moet net na die kombuiskaste se netheid gekyk word, dit is vol swart swamme. Sal aanbeveel dat ontvangsperson 'n mens by die huis moet kry en deur inventaris gaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 7)
Bespreek

184 Dassie Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 7) 51 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang