+55
Selfsorg in Carnarvon

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Cornie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike rusplek na 'n warm dag op die pad. Dit was vir seker die moeite werd. Ons het heerlik gebly in 'n koel eenheid. Baie goed toegerus en is verras met 'n welkom pakkie op die bed. Baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Alles was perfek. Alles was perfek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenith L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Comfortable and very good. My stay was very good and comfortable. Thank you for having an aircon in the room. Great value indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Dit is 'n lekker en bekostigbare oorslaapplek. Die toesighouer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker oorgeslaap en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fred K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Rustig en aangenaam. Lekker oornagplek. Ruim en goed toegerus vir oorslaap. Veilig omhein vir honde wat ons goed gepad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag
4.0
Jan 2026

Bedagsaam, koel kamer. Die lugreëling was heerlik koel en die bederfpakkie 'n lekker bonus. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwina B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing stay. Very friendly welcome on arrival, clean, neat accommodation with a special welcome present for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Karoo rustigheid. Vir iemand wat in 'n groot besige dorp, amper 'n stad, bly, was dit 'n salwing vir ons siele om die rustigheid te ervaar. Was vriendelik ontvang en het heerlik gebly in 'n skoon netjiese eenheid. Ons slaap weer by julle in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en perfek geleë. Ons was aangenaam verras met die plek sowel as die diens en geriewe wat beskikbaar was. Ons sal beslis weer daar oorbly as ons die Noord-Kaap weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang