LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise | LekkeSlaap
+39

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Eenheid 4, 7 en 8
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 4, 7 en 8 is bachelors-eenhede, elk met dubbelbeddens. Die en suite-badkamer van nr 4 het 'n bad met 'n oorhoofse stort. Die en suite-badkamers van nr. 7 en 8 het storte. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en eetgerei. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse in. Elke eenheid het 'n tafel en stoele, 'n stoep met braaigeriewe en privaat parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Drie ontbytgrane, koffie, tee, melk, suiker, beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 en 3
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 1 en eenheid 3 is bachelors-eenhede elk met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers het storte. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en eetgerei. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse in. Elke eenheid het 'n tafel en stoele, en 'n stoep met braaigeriewe. Eenheid 1 het 'n aparte toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Drie ontbytgrane, koffie, tee, melk, suiker, beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 3 is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en eetgerei. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse in. Die eenheid het privaat parkeerplek en deel 'n stoep met braaigeriewe met eenheid 4.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Drie ontbytgrane, koffie, tee, melk, suiker, beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 en 6
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die slaapkamer. Eenheid 6 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 1 enkelbed in die hoek, toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en eetgerei. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse in. Die eenhede het privaat ingange, parkeerplek en braai-areas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Drie ontbytgrane, koffie, tee, melk, suiker, beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n slaapkamer vir 'n gesin met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n aparte kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en kookgerei. Daar is ook DStv, lugversorging, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse. Die eenheid het 'n ruim stoep met braaigeriewe, privaat ingang en toesluitparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Drie ontbytgrane, koffie, tee, melk, suiker, beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyNDJmZmI3LTM5NmQtNDAwNi04MDE4LTgyYWVmMWFjZjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 2) 12 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!