LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise | LekkeSlaap
+39

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en restaurante in die dorp.

Elke eenheid se kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het tee- en koffiemaakgeriewe, drie ontbytgrane en beskuit. Die eenhede het ook 'n dubbelbed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en kookgerei. Die eenhede het ook DStv, lugversorging, waaier, paneelverwarmer, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse. Sommige eenhede het 'n tafel en stoele en 'n stoep met braaigeriewe. Privaat parkeerplek is ook beskikbaar,

Elke eenheid het 'n strykplank en strykyster, insekweerder en nood lampies word voorsien. Haardroërs word op versoek voorsien en 'n wasgoeddiens is eers na 'n verblyftydperk van 3 dae of meer beskikbaar. Die hele kompleks is omhein, goed belig en het toesluitparkeerplek vir elke eenheid.

Braaipakke is op versoek beskikbaar vir diegene wat 'n heerlike organiese Karoo lamstjoppie en wors wil geniet. Let asb. daarop dat rook lodge in die lodge verbode is, maar daar is wel aangewese rook-area buite.

Carnarvon is ook tuiste vir die SKA, 'n radio-teleskoop wat tans onder konstruksie is in die Noord-Kaap as deel van die bie om gasheer te wees vir die "Square Kilometer Array" teleskoop teen Australië. By die baksteenagterplaas kan gaste sien hoe man bakstene bak of besoekers kan die ou Fort besoek, die enigste een in die area, gebou op Carnavon Koppie, waar gaste ook pragtige uitsigte oor die dorp kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyNDJmZmI3LTM5NmQtNDAwNi04MDE4LTgyYWVmMWFjZjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!