LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise | LekkeSlaap
+39

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nadjoema D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D
Gesin met tieners

Wonderlik verwelkom en baie vriendelike gasheer.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Wonderlike gasheer en ongelooflike plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful welcome and very friendly host.

We got more than what we expected. Wonderful host and awesome place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Daleen P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen P
Gesin met klein kinders

Thankful for air-con in hot Karoo.

It has all one needs. Perhaps a bit cramped for a family, but will work well if it is just a sleep over.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Daleen goeiemiddag.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, ons plekkies hier op Carnarvon is net n sleep-over op pad deur na die suide of die ooste.
Mooi 2019 vir julle.
Groete,
Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Louisa G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Dit is 'n baie nice plek. Sal weer daar slaap.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Goeiedag Louisa, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om die navrae te voltooi. Dit word opreg waardeer, en baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek is jammer dat ek weg was en jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek is baie bly dat julle dit geniet het, en ja, ons sien mekaar verseker weer. Vriendelike groete, Marie.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Pieter P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Baie netjes en waarde vir geld. Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar voorsien pap vir ontbyt en melk, koffie en tee. Dit kry jy nie sommer vir die prys nie.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou vriendelike, positiewe en opbouende kommentaar. Dit word opreg waardeer. Werklik 'n riem onder die hart om sulke gaste te ontvang hier op ons dorpie. Wens jul 'n pragtige 2018 toe en vertrou dat ons weer vir jul vorentoe sal ontvang op Carnarvon.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Francois S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie.

Twee nagte bespreek en betaal, net een gebly. Oordeel self as die volgende in die dokumente in die eenheid is. "Please do not use two electrical appliances. The electricity will trip" (Installasie is 'n gevaar.) "Should you be disturbed after the set time, please contact the local police."

Hannetjie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Gesin met tieners

Vriendelike diens, skoon en volledig.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en volledig toegerus. Aan te beveel vir enige persoon wat oornagverblyf soek.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Beste Hannetjie,

Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was so heerlik om jul gesin hier te ontvang. Pragtige, vriendelike mense wat mos net ons Karooharte verwarm. Dankie ook vir jou vriendelike SMS wat ons ontvang het met jul vertrek. Ek hoop en vertrou dat ons weer vorentoe vir julle hier op Carnarvon kan ontvang.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Lillian B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian B
Gesin met klein kinders

Baie skoon met 'n goed toegeruste kombuis.

Sien sterre.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Lillian, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer! En veral dat jul moeite doen om terugvoer te gee! Dit beteken vir ons baie. Wens julle n pragtige 2017 toe vol voorspoed en seëninge. Groete. Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Sharlene S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene S
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly. Sal weer van julle gebruik maak. Baie dankie Marie vir vriendelikheid.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Sharlene, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was heerlik om julle te ontvang. Mag julle n ongelooflike mooi Kerstyd tegemoet gaan. Vriendelike groete. Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Jan V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Braaiplek van uitstaande gehalte. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms. Ons is dankbaar vir die waarde vir geld.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Jan, baie dankie vir jou vriendelike boodskap.
Dit word opreg waardeer en dit beteken vir my baie.

Groete, Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
David F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice room for a stopover between the Cape and Joburg.

The room was very nice and comfortable and nicely if a bit overdone decor. There is TV, fridge, outdoor braai and everything needed for a nice comfortable stay.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Thank you for your positive response.
Much appreciated!

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Rentia R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia R
Saam met vriende

'n Ander mooi.

Dit was baie lekker.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise's terugvoer

Baie dankie.Opregte waardering vir positiewe terugvoer en dat jul spesiaal moeite doen om terugvoer te gee.
Dit beteken baie vir ons plattelandse plekkies.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyNDJmZmI3LTM5NmQtNDAwNi04MDE4LTgyYWVmMWFjZjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!