Panorama Self Catering 2
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense.
Sommige van die oopplan-eenhede is met lugversorging toegerus. Al die eenhede het dubbelbeddens en en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die kamers het slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, maar nie 'n stofie of potte nie. Daar is TV's met plaaslike kanale en WiFi in elke eenheid beskikbaar.
Panorama Self Catering 2 het 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan, asook 'n swembad waar hulle kan afkoel op warm dae. Die Panorama Medi-Clinic, Tygerberg College, Plattekloof Sentrum en die Plattekloof Village Centre is net 1,5 km ver. Die V&A Waterfront, Tafelberg en Clifton is net 20 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Panorama Self Catering 2 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Duin Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap