+67
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Beach Langebaan 5 Elara

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Estelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Loved it! Oulik, pragtige uitsig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Die wegbreek was goed, vredevol en vol pret! Ons het baie lekker gebly. Die kinders het dit verskriklik baie geniet en wou glad nie huistoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vikki F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wonderful stay! We really enjoyed our stay! Great location, great apartment, great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Jolene
Paradise Beach Langebaan 5 Elara
Thank you, Brian, for staying with us and the positive encouraging review. We are happy you enjoyed your stay and will welcome you back anytime in the future. Kind regards, Jolene and Paul.

Angelique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties, gasvry, pragtig en lekker! Ons het verskriklik lekker gebly! Paul was so vriendelik en gasvry. Huis was so mooi netjies, al die nodige geriewe en meer. Naby aan private see, een van die lekkerste naweke gehad. Ons sal hulle vir seker aanbeveel en graag weer daar wil bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Jolene
Paradise Beach Langebaan 5 Elara
Dankie Angelique, we appreciate you staying with us and the positive review. We will welcome you back anytime in the future. Kind regards, Jolene and Paul Butler.

Carli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie netjies en lekker naby aan die strand. Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie netjies en naby aan die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Jolene
Paradise Beach Langebaan 5 Elara
Thank you, Carli, for staying with us and the positive encouraging review. We are happy you enjoyed your stay and will welcome you back anytime in the future. Kind regards, Jolene and Paul Butler.

Rentia R
1 nag
4.8
Apr 2026

Oom Paul is lieflik, gaaf en seker die vriendelikste gasheer ooit! Eks wee da! Ekt baie lekkegebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Die plek was baie netjies. Ons het baie lekker gekuier. Geen klagtes. Die plek was mooi skoon met ons aankoms. Gasheer was baie behulpsaam. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Jolene
Paradise Beach Langebaan 5 Elara
Baie dankie ..ons is bly julle het julle kuier geniet en sal julle altyd weer terug verwelkom.. Groete, Jolene en Paul

Michelle D
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2026

Cheap and cheerful, one night worked well. Well received by the host, last minute overnight booking. Fit for purpose. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thifhelimbilu B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Nice and quiet stay at 5 Elera Beach. Very steep steps to get inside and to the lounge, not for an unfit person, and the edging is sharp, not rounded. My partner got hurt. Otherwise, the place is good and quiet, very close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 163

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1920de949726831658d9a6904adc01a4f96182dd237b8f9d47507536b0e1b51adf6ba771b5debfb2f5a239c2fb16b974c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 5 Elara Street Paradise Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039262248488 18.03983765215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang