- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paradise Beach Apartments 5 Elara is geleë in 'n privaat landgoed, langs Club Mykonos in Langebaan. Die woonstelle is smaakvol versier en sommige bied uitsigte oor die strandmeer. Die area is vreedsaam, waar gaste kan wakker word met die geluid van die golwe en voëlgesang. Die ligging is ideaal vir stappers en voëlliefhebbers. 'n Veilige en beskermde swemstrand is 180 m weg en is ideaal vir branderplankry.
Verblyf word aangebied in 3 selfsorgwoonstelle met sonkrag buite die netwerk, Flamingo, Seagull en Oyster Catcher. Flamingo en Seagull is eenslaapkamerwoonstelle met see-uitsigte en Oyster Catcher is 'n eenslaapkamerwoonstel sonder see-uitsigte. Elke woonstel het ingeboude braaigeriewe, 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n slim-TV en gratis WiFi. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien nodig. Gaste het toegang tot veilige privaat parkering buite die pad.
Gaste kan Club Mykonos besoek, 'n Griekse-styl dorpie met gleufmasjiene, restaurante, kroeë, bootritte, seiljagte en watersport. Langebaan is ideaal vir windsurf en vlieërplankry. Weskus Nasionale Park en Fossielpark is slegs 10 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Paul & Jolene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 178
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise Beach Langebaan 5 Elara het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang