+48

7 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

25% AF!
Winteraanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2026 tot 20 Jul 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pearly Tides is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Pearly Beach-oord. Hierdie huis is 200 meter van die strand en 21 kilometer van Gansbaai af geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde huis bied slaapplek vir 'n gesin van 7 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toestelle om maaltye te kook. Die aangrensende leefarea lei na die agterste patio, waar die ingeboude braai-area is. WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek is voor die huis beskikbaar vir 1 of 2 motors. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 7 mense
Bespreek

3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc544d961401e3fdf035c1f328098673ae8fb18a5bc942067e700fa17d81d99eac404c0de24a9b046a88b9adbb50509ecb9a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang