Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Tides

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- ’n Sleuteldeposito van R500 is in kontant betaalbaar met aankoms.
- Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
- Voorraad is beperk in Pearly Beach, so koop so veel as moontlik voorraad in Hermanus of Gansbaai.
- Alle gaste, familie en vriende is welkom, maar moet teen 22:00 die perseel verlaat, tensy ander reëlings vooraf getref is.
- Die skoonmaak van die eenheid met gaste se vertrek is ingesluit, maar ons beveel aan dat gaste die dame wat skoonmaak vergoed daarvoor.
- Indien gaste skoonmaakdienste tydens hul verblyf verlang, is daar ’n addisionele fooi van R150.
- Indien gaste se bespreking langer as 7 nagte is, bied ons een gratis skoonmaakdiens, wat die was van linne, handdoeke en waslappe insluit.
- Gaste word vereis om ’n skyfiedeposito van R100 te betaal by die ingang om toegang tot die oord te verkry.
- Kinders tussen 0 en 1 jaar oud bly gratis.
- Kinders tussen 1 en 2 betaal 50% van die glyskaaltarief.
- WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die verblyf vereffen word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfb6f6785972e9db1e2919144de29a57b08fff58d4d8e73a4fcf3c9a57ab6a7ff791583231589c882c665844b283ba2a6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem