Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Tides

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Pearly Tides
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Quentin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld in myself.

Ons is kampeerders m. a. w. ons karavaan het alles denkbaar 'n wat ons nodig het. Het gevoel om bietjie weg te breek na 'n huis en het dus die kar met alles moontlik gepak wat ek op 'n naweek wou hê. Met ons aankoms en uitpak het ek baie ontsteld geword. Soos ek uitpak moes ek maar net weer alles gaan terugpak het. Die plek het alles denkbaar, soos in alles. Dis die beste waarde vir geld wat ek al beleef het. Uiters skoon en netjies, baie mooi gemeubileer, uitstekende ligging. Alles is aan gedink om 'n mens se verblyf perfek te maak. Dankie aan die eienaars, dit was absoluut uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Quentin, jou resensie het ons harte amper laat gaan staan. Baie dankie vir jou tyd om hierdie awesome resensie vir ons te los. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer. Groete, Johan en Carla.

Pearly Tides
Velma L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Ons het baie lekker gekuier. Carla het uit haar pad gegaan om ons op hoogte te hou van als wat gebeur. Die eenheid is netjies en skoon en ons het baie lekker gerus. Die oord is veilig en 'n wonderlike plek vir jonk en oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies met alles wat mens nodig het.

Die vertrekke is ruim. Mooi uitsig vanaf die bodek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Hi Adri. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer! Gelukkige nuwe jaar en geseënde Kersfees vir julle! Vriendelike groete Johan en Carla

Pearly Tides
Zurainah A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zurainah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful weekend.

Loved the place, very clean and well stocked. Hostess very accommodating and helpful. All in all a wonderful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Dear Zurainah, thank you for your lovely review and feedback. We look forward to accommodating you again soon.

Pearly Tides
David C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Gesin met tieners

Uitstekende plek vir vakansie/wegbreek.

Baie gemaklike woning vir 6 /7 persone wat toegerus is met alles wat vakansiegangers benodig. Lekker naby (loopafstand) van see. Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

Very family friendly and safe.

Not sure if it was a one-off because of the long weekend and there was a big game against the touring Lions ie people staying in the Pearly Oord Resort were in party mood, but both the neighbouring properties to us were very loud until the early hours of the morning, resulting in difficulty to get a decent night of rest. Perhaps there should be a curfew of midnight in resort for noise reduction. Understand we are a family with 2 boys under age of 4 so we may be the party poopers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Dear David. Thank you so much for taking the time to send us your review. We are glad you enjoyed a lovely stay with us. Myself and Johan have a two and four year old so we completely understand and wish you informed us as there is a curfew of no noise after 10:00pm in the resort and we could have sent the resort security to assist in the neighboring noise level. As can be seen by our other reviews, this is definitely not the norm and must have been the rugby that got everybody so excited. We look forward to accommodating you again in the near future!

PS:We have seven homes in Pearly Beach and you are most welcome to get in touch and ask us for a home that is in a quieter area perhaps. We would love to assist.

Kind regards Johan and Carla

Pearly Tides
Fredri G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huisie met alle benodighede vir ‘n naweek.

Carla is baie vriendelik en beskikbaar vir enige vrae. Goeie keuse vir ‘n naweek weg saam met vriende of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Hi Fredri, baie dankie vir jou gawe woorde. Ons sien net sterre, en hulle skitter so helder. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Pearly Tides
Ruth S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and private.

My partner and I had a lovely stay at Pearly Tides. Carla was very helpful, warm and welcoming. The house has everything you could possibly need in a home away from home. Despite the weather acting up, it was an enjoyably relaxing time away and we will definitely consider coming back for another visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en privaat.

Ek en my maat het heerlik gebly by Pearly Tides. Carla was baie behulpsaam, hartlik en verwelkomend. Die huis het alles wat jy moontlik kan benodig in 'n huis weg van die huis. Ondanks die weer wat sleg was het, was dit 'n lekker ontspannende tydjie weg en ons sal dit beslis oorweeg om weer te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tronel R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tronel R

Hopeloos te kort.

Dit is 'n baie netjiese, moderne huis. Rustig en baie naby aan die see. Carla het ons heeltyd op hoogte gehou van al die aktiwiteite in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Tides se terugvoer

Hi Tronel. Baie dankie vir jou gawe woorde. Ons probeer regtig om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en is bly as julle dit so ervaar het en waardeer het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Johan en Carla Du Toit

Pearly Tides
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfb6f6785972e9db1e2919144de29a57b08fff58d4d8e73a4fcf3c9a57ab6a7ff791583231589c882c665844b283ba2a6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem