6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portobelo 26, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portobelo 26 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n veilige kompleks in die voorstad Diaz-strand in Mosselbaai, binne loopafstand van die strand.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel lei na 'n balkon met braaigeriewe en buitesitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad.
Diaz-strand bied 'n veilige swemstrand en is minder as 10 km van die dorp Mosselbaai geleë. Mosselbaai is 'n belangrike toerismestreek bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino en 60 km se goue strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Portobelo 26, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Portobelo 26 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portobelo 26, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang