Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portobelo 26, Beach-boulevard, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Portobelo 26 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai en dis binne stapafstand vanaf die strand geleë

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en 'n stoof, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en sitplek buite en daar is 'n TV met DStv. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad.

Diaz-strand het 'n veilige swemstrand en dis minder as 10 km van Mosselbaai af geleë. Mosselbaai is 'n welbekende toeristebestemming en dis veral bekend vir sy poskantoor in die vorm van 'n skoen, die Tuinroete-kasino en 60 km se uitgestrekte strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Portobelo 26 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Portobelo 26
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 151

Jaar gelys 8

Ligging

  • Portobelo 26, Beach-boulevard, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portobelo 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portobelo 26, Beach-boulevard, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZmUzNjE4LWU1MDEtNDRmZS1iYzc5LTUzMWVhN2NkY2IzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Portobelo 26 Beach Boulevard 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.160588600711 22.107547223568
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem