Primrose Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Primrose Overnight Accommodation is in George geleë en bied verblyf in 2 eenhede wat onder die hoofhuis geleë is. Die eienaars woon op die perseel.
Double Room Eenheid B het 'n dubbelbed met 'n privaat badkamer. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Skottelgoed word op 'n daaglikse basis gewas en terugbesorg.
Comfort Triple Room Eenheid C het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie eenheid het plek vir 2 volwassenes. Kinders onder 7 jaar word nie toegelaat nie.
Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix en Showmax in. Gaste kan slegs by hul eie DStv inskakel. Die verblyf bied nie self DStv nie. WiFi (100mb fibre) is gratis beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voor die woonstel voorsien.
George bied maklike toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, wat almal binne ryafstand is. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes, gholfbane, vierwielmotorfietsroetes, en verskeie restaurante en winkels in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Primrose Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7