+41
Lodge in Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 676 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Werner S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Laai my daar af en los my daar. Rustig, stil in die natuur. Fantasies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reece B
1 nag
5.0
Des 2025

Excellent. Excellent, quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik en veilig. Alles is soos verwag - veilig, skoon en netjies, en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Pragtige rustige omgewing met 'n mooi uitsig op die sonsondergang en die dam. Ek dink dit is 'n oulike plek, uitstekend vir oornag oppad terug huistoe. Ons het net 3 goed gehad wat gepla het. Ek dink die solar is nie voldoende wanneer al die eenhede vol is nie. Teen 3h30 was daar nie meer krag nie. Daar moet meer aandag gegee word aan die behoorlike was van die handdoeke en beddegoed; dit het 'n snaakse reuk gehad. Ons gasgeyser het nie aangegaan wanneer ons die kraan oopmaak nie. Daar was net 1 kraan (warmwater) wat oopgedraai kon word by die wasbak en stort. Wanneer die buurman die kraan oopmaak, het die geyser aangegaan en was ons water vuurwarm, en kon jy dit nie gebruik nie. Glo die eienaar sal dit uitsorteer, en dan is dit beslis 'n baie oulike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte wegbreuk of oornag plek. Die kamer was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig van die dam. Daar is ook oulike plekke om te gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sielsbevredigend. Pragtige ligging. Vriendelike ontvangs met goeie diens. Was heerlik om in die Karoo wakker te word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeanne N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Fantastic. I was well received and felt welcome. The fact that there was trust from the host made it even more delightful (shared amenities). Thank you for the braai wood, meat and potato salad that was able to be purchased. The pool was an added bonus. I will always come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome gewees. So vriendelik verwelkom. Wat 'n aangename jong professionele man. Die dame was net so vriendelik. Geluk met julle personeel. Sal weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Was baie lekker en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 676

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 676 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang