+40
Selfsorg in Agulhas

Redsky Self-Catering

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed. Die ruim badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n gas/elektriese stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, broodrooster, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n koffiemasjien.

Die leefarea het gemaklik banke en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die woonstel spog met 'n privaat binnehof en braaigeriewe. Daar is 'n pragtige see uitsig vanuit die sitkamer, kombuis en die eetkamer. 'n Rooster word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gordon C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfectly laid out and positioned. Comfortable is a key word. From the time we arrived and checked in, we felt comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Celesté W
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig en gemaklik. Heerlik gebly! Ons het vooraf inligting gekry wat die reëlings vergemaklik het. Die vertrekke is ruim en alles is stapafst...
Sien meer
Mrt 2026
Ronel L
5.0
Wonderlike gasvrou en heerlike verblyf. Heerlik gebly, alles baie skoon en netjies.
Apr 2025
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters aangenaam! Dat die plekkie ongetwyfeld netjies, skoon en uitstekend geleë is, gaan ons grootste kompliment aan Moira, ons gasvrou! Sy het waard...
Sien meer
Jan 2025
Gail B
Saam met lewensmaat
4.4
Lovely quiet stay with a short walk to the beach. Beautifully appointed 2 bedroom, 1 bathroom flatlet with a full kitchen and 2 fully w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Redsky Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

7 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7a6446ee16277048ef772742ac32e1c9ccfbbd68f86addfedeae70f920d33689c5494ef82221b34c1b8afcd958417a677a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang