LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Redsky Self-Catering | LekkeSlaap
+35

Redsky Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Redsky Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizette V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Gesin met tieners

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Baie rustig en gemaklik.

Baie dankie aan Moira vir julle gasvryheid. Pragtige plek en baie positiewe ervarings. Het die wegbreek geniet en sal enige tyd weer kom kuier.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Dit was so n plesier om julle te kon he by ons plekkie. Baie dankie en baie liefde groete. Sal n eer wees om julle weer in die toekoms te sien. Ek beveel die gaste n 100% aan vir alle toekomstige gasvroue en gashere. Net eenvoudig n groot plesier om sulke gaste te ontvang .

Redsky Self-Catering
Lionel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V
Gesin met tieners

Spacious, peaceful, safe home away from home.

Moira and her husband are very interesting people. Friendly and polite and very talented. Welcomed with open arms and felt very welcome on arrival. The accommodation was decorated entirely by Moira with a very interesting artefact. Privacy was very nice but if you need anything, they are just a phone call away. Will definitely recommend this accommodation for those who want a weekend getaway or more. The town of Agulhas is beautiful and the residents are so friendly. A destination not to be missed. Will definitely be back again.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Dear Lionel thank you so much for the awesome review. It was a huge pleasure hosting you and your family. It is guests like yourselves who make us love what we do!!!! I hope we will be honored with another stau from you in the future. We recommend these guests 100% to all future hosts xx Warm regards Moira and Jan. x

Redsky Self-Catering
Werner M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Gesin met klein kinders

Die verblyf was tops en kon nie vir meer vra nie.

Ons was vriendelik ontvang en die verblyf was tops. Ons het ook vriende gemaak met Moira en Jan. Moira staan reg om te kan help met enige iets en die kamers was skoon en die badkamer. Ons het sommer reeds vir die einde van die jaar geboek, so lekker was dit.

Anja W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W

Pragtige en baie netjiese verblyf. Ons het onmiddellik so welkom gevoel, met 'n baie vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Baie dankie Anja

Dit was n groot plesier om julle hier te kon verwelkom. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle gelos het, Ek kon amper nie sien mense het hier gebly nie. Ek beveel hierdie gaste 100% aan aan alle toekomstige verblyf plekkies!!!
Julle maak my werk so n plesier.

Sterkte en groete aan almal xx

Redsky Self-Catering
Irene M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Gesin met klein kinders

Dit was rerig ‘n baie oulike plek waar ons gebly het en jy het goeie, vriendelike diens gekry van die gasvrou Moira.

Ons het baie lekker gebly. Moira was vriendelik en die plek het als wat mens nodig het. Die plek is skoon en netjies en gesellig gewees. Sal weer daar bly en sal dit aanbeveel.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Baie dankie Irene wardeur opreg. Dit was n plesier om julle te kon verwelkom as ons gaste, julle is altyd welkom.
Dit is gaste soos Irene en haar familie wat my werk as gasvrou so spesiaal maak.
Baie dankie xxx

Redsky Self-Catering
Andre C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met tieners

Wonderlik.

Het al by baie plekke gebly, maar het lanklaas so lekker in so skoon en netjiese verblyf tuisgegaan. Ons is so opreg en hartlik ontvang deur Moira, 'n Opregte omgee-mens.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Dit was voorwaar 'n plesier gewees om vir hierdie pragtige familie as gaste te hê. Nognooit het gaste hier tuis gegaan en ons plekkie so mooi agtergelaat nie. Ek beveel hulle 1000% aan aan alle ander instansies. Baie dankie julle.

Redsky Self-Catering
Maureen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, lieflike opsie, veral as jy hondjies het wat saam met jou is.

Baie gemaklik, netjies en perfek vir die wat met hul hondjies bly. Einenaar is dierbaar, baie vriendelik, gasvry en het ons hondekinders met ope arms ontvang wat ons verblyf nog baie meer spesiaal gemaak het.

Mariétha E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariétha E

'n Verborge skat in Agulhas ontdek, wonderlike verblyf.

'n Baie netjiese eenheid met al die voldoende geriewe. Ook lekker sentraal geleë met veilige parkering. Ons vriendelike gasvrou, Moira, het ons en ons Scottie-kinders baie welkom en tuis laat voel. Sal Redsky enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek. Baie dankie.

Redsky Self-Catering's terugvoer

'n Miljoene dankie's my mensie. Dit was so 'n groot plesier om julle hier by ons te kon hê. Ons mis al klaar daardie 2 pragtige honde-kindertjies ook. Ek beveel julle hoogs aan, by alle gashere. Dis die skoonste wat enige iemand al ooit ons plekkie gelos het. Baie dankie en ons hoop ons kan julle weer eendag verwag.

Redsky Self-Catering
Elaine E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Gesin met klein kinders

Awesome mense, awesome plek.

Dit was die lekkerste naweek nog, so rustig, awesomrowend, mooi en die vriendelikste mense. Moira en Jan, dankie vir julle vriendelikheid en liefde vir ons 4-pootkinders. Sal beslis weer kom.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Elaine, duisende dankies! Dit is gaste soos julle wat ons werk so die moeite werd maak. En ons beloning is om julle julle self te kon sien geniet en ontspan. Julle is welkom enige dag en pas julle mooi op. Ek beveel julle as gaste aan vir enige toekomstige ander gashere.

Redsky Self-Catering
Mary L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary L
Gesin met tieners

Vriendelik en gasvrye eienaars.

Beveel aan vir almal. Uitstekend.

Redsky Self-Catering's terugvoer

Baie dankie julle. Was net n groot plesier om julle as gaste te.
Mooi bly

Redsky Self-Catering
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV1BM5kKolLBkhr6rkeircb3XtUvv6AxmDiO2Bj4gthWJ3S1dXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!