LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Redsky Self-Catering | LekkeSlaap
+35

Redsky Self-Catering

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed. Die ruim badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstoof, klein oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, broodrooster, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het gemaklik banke en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die woonstel spog met 'n privaat binnehof en braaigeriewe. Daar is 'n pragtige see uitsig vanuit die sitkamer, kombuis en die eetkamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Redsky Self-Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Redsky Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Redsky Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV1BM5kKolLBkhr6rkeircb3XtUvv6AxmDiO2Bj4gthWJ3S1dXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!