+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sonja E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties! Wonderlike ervaring. Klientediens is uitstaande - verwelkom met sjerrie en warm waslappies vir ons hande. Elke dag hout gekry vir die kaggel tesame met skoonmaakdiens. Asemrowende uitsig, reuse huisie vir twee persone - ongelooflike waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Defnitief die moeite werd om te besoek, was volpunte van die kamer, etes tot die sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was fantasties, ons het sterre gekyk, ongelooflik mooi en was baie koud, maar alles die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Natuurskoon. Luuks, goed voorbereide kos, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aangename vriendelike personeel. Ongelooflike natuur skoon. Karoo is altyd spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasies, spesiaal, iets uit 'n ander wêreld. Beste ontvangs by 'n gastehuis ooit! Die plek is 'n juweel weggesteek in Sutherland. Absoluut asemrowend! So lekker gebly, net heeltemal te kort. Spoggerige woonplekke, eetsaal, natuurskoon. Kos uit die boonste rakke. Het Cheetah tracking gedoen wat 'n belewenis was! Sterre en maan, Jupiter en nog baie meer. Vir seker is dit 'n moet op enigeen se lys. Besondere dankie vir 'n spesiale kuier, julle vriendelikheid diep in ons harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juli V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Peace, quiet, open skies. we felt spoiled by the staff. Absolutely fantastic. Setting perfect for stargazing. Lots of Springboks. Staff were so helpful and most welcoming. We slept like babies. Fireplace in room was much needed and the wintersheets on the bed,too. Quite a few activities to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Sumptuous stay. Peaceful and serene. The eco-suite was wonderful. Loved having our own log fire in the suite. The dining in the large dining hall with two big shared massive tables was very unusual. Food was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raline F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Heerlik, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Verblyf, personeel en diens was fantasties! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY0MjNmLTUwMDItNDlmNC1hNTEwLWRjYWI4ZjZhZTg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 R354 Rogge Cloof 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.523148963959 20.636731088162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang