Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Orion Suites
- Aandete en ontbyt.
- Cedar Kothuis
- Selfsorg.
- Wolskuur Kothuis
- Selfsorg.
- Oryx Huis
- Selfsorg.
- Rogge Cloof Guest Homesteads
- Selfsorg.
Huisreëls
Die pryse wat vertoon word, sluit die bewaringsheffing van R100,00 per gas uit.
'n Minimum-verblyftydperk geld vir sekere eenhede.
Rogge Cloof werk met sonkrag en die sonkrag-elektrisiteitstelsel kan nie toestelle soos haardroërs, koffiemakers, waaiers, mikrogolfoonde of elektriese ketels akkommodeer nie.
Stroomaansluitings vir die herlaai van selfone en skootrekenaars is beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens word aangebied, behalwe op Sondae.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang